Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Amanzi besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Amanzi.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Amanzi akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Amanzi Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Amanzi Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Spesiale Aanbod!
VanafR400
R343
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Amanzi

The Hexagon Guesthouse & Wildlife Conservation is op 'n wildreservaat in die skilderagtige Amanzi Vallei, net 25 km van Port Elizabeth af geleë. The Hexagon is die ideale gastehuis of B&B-diens vir 40 gaste teen sa...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Amanzi

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R468
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Uitenhage, Uitenhage Farms

Villa Marche Selfsorg verskaf moderne en gerieflike eenhede in Winterhoek Park, 'n stil gedeelte van Uitenhage sowat 40 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe. Dié moderne eenhede het 1 slaapkamer en 1 bad...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Uitenhage, Uitenhage Farms

Pongola Road Self-catering Accommodation bied luukse, moderne selfsorg-woonstelle wat volledig toegerus is in Winterhoekpark in Uitenhage tussen Port Elizabeth en Addo. Die verblyf beskik oor 2 eenhede: Eenheid A e...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Uitenhage, Port Elizabeth

Little Tree Loft is 'n 80 m² selfsorgwoonstel in Uitenhage in die Oos-Kaap. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Een van die eenhede is toegerus vir selfsorg en die ander een is deel can die huis, maar het 'n privaa...

Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Uitenhage, Port Elizabeth

Mi Casa Guest House is in die hartjie van Uitenhage ongeveer 35 minute vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe en die Addo-olifantpark geleë. Die gastehuis is in 2006 ontwerp en gebou en bied konferensiegeriewe...

Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Uitenhage, Port Elizabeth

Rainbow Guest House & Tours is in Strelizia in die hartjie van Uitenhage geleë. Die gastehuis het 8 slaapkamers waarin gaste kan ontspan, hul batterye kan herlaai en 'n rustige nagrus kan geniet. Ons het ook 'n twe...

Vanaf
R805
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Uitenhage, Sondagsriviervallei

Fairways Guest House bied sakpas- en luukse verblyf. Dit is reg langs die gholfbaan in Uitenhage, wat ook bekend staan as die tuindorp van die Oos-Kaap. Of gaste op soek is na 'n wegbreek of wil gholfspeel, hiér sa...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Uitenhage, Nelson Mandela Baai

Die Garden Lodge Gastehuis, B&B- en selfsorgwoonstelle in Uitenhage bied akkommodasie teen bekostigbare pryse. Ons het selfsorg-eenhede, ten volle toegerus, wat tot en met 6 mense kan akkommodeer. Die selfsorg-eenhe...

Vanaf
R575
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Uitenhage, Nelson Mandela Baai

VJ'S Guesthouse is in die prentjiemooi dorp, Uitenhage, aan die voet van die Winterhoekberge geleë. VJ'S Guesthouse bied luukse verblyf en 'n restaurant op die perseel wat volledig gelisensieerd is waar gaste ontby...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Uitenhage, Port Elizabeth

L & M Guest House is in die historiese dorp genaamd Uitenhage geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie, op 'n privaat eiendom. Die huis het al die moderne selfsorgfasiliteite en toebehore in 3 slaapkamers, 1...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za