- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longwood, Amanzi, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
- Vanaf R675 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Hexagon Guesthouse & Wildlife Conservation is op 'n wildbewarea in die pragtige Amanzi-vallei, selgs 25 km van Gqeberha (Port Elizabeth).
Hierdie gastehuis bied verblyf in kamers vir 2, 4 en 6 gaste. Al die eenhede het 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer, 'n TV en 'n houtdek. Njala, Impala en Bloubokkie het elk slaapplek vir 2 op 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, asook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie kamers is rugsakresigierslosies en word daagliks skoongemaak, behalwe op naweke en openbare vakansiedae.
Bosbok is 'n eenheid met slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en Grysbok en Duikers het elk slaapplek vir 4 gaste op 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, asook 'n stapelbed in elke kamer. Waterbok en Volstruis het slaapplek vir 6 gaste op 'n dubbelbed en 2 stapelbeddens elk. Dié eenhede het elk verhit-en-eetgeriewe, maar Waterbok het ook 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die eenhede word nie elke dag skoongemaak nie, maar gaste kan 'n skoonmaakdiens teen ekstra koste versoek.
Ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar teen 'n ekstra fooi en word in die lapa bedien. Ontbyt word tussen 08:00 en 09:30 bedien. Alle etes moet 48 uur voor aankoms gereël word.
Daar is 'n unieke venue vir troues, funksies en konferensies. Hierdie buitelug-venue is 'n ruim gebou met 3 sye en 'n grasdak wat maklik tot 300 gaste kan akkommodeer.
Let dat die perseel boorgatwater gebruik.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Videospeler
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Babs Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Longwood, Amanzi, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
- Gaste dink The Hexagon Guesthouse & Wildlife Conservation het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Amanzi Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longwood, Amanzi, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap