The Hill Estate House 24
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ferdinandstraat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Hill Estate House 24 is 'n lifelike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Plettenbergbaai. Dit is die ideale opsie vir 'n wegbreek saam met familie of vriende aangesien dit naby die dorp is en 'n Jacuzzi het.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad en stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek sodat gaste maaltye saam kan nuttig. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket.
Die leefarea lei na 'n lieflike onderdakstoep met 'n buite-etenstafel, ingeboude braaigeriewe en 'n Jacuzzi. Dit is die perfekte plekkie vir 'n skemerkelkie om die braaivleisvuur. Die huis is naby die strandmeer en net 10 minute se ry van die hoofstrand af.
Slaapplek
’n Bespreking by The Hill Estate House 24 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 3
Jaar gelys 6
Ligging
- Ferdinandstraat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ferdinandstraat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom