2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 3 Polyhymnia Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Die Hobbit Hole is weggesteek in 'n stil doodloopstraat in Bayswater, Bloemfontein. Die knus kamer is 'n ideale basis vanwaar jy kan werk, hospitale of skole kan besoek, en is gerieflik naby goeie restaurante en winkels.
Die oopplan-kamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kamer beskik oor 'n werktafel, 'n TV en 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, gasstoof, ketel, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gratis WiFi en veilige parkering agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar. Twee ander eenhede is op dieselfde eiendom geleë, maar elkeen het 'n privaat ingang, en slegs die parkeerarea word gedeel.
Sakereisigers sal vind dat die verblyf naby die stad is, maar steeds in 'n stil buurt. Dit is 5 km van Oranje Meisieskool af, en ander skole in die noordelike voorstede is ook naby.
Let asseblief daarop dat die privaat buite-area geplavei is, terwyl die gedeelde parkeerarea 'n klein tuinarea insluit. 'n Klein troeteldier kan dus slegs vir een nag geakkommodeer word, onderhewig aan 'n addisionele skoonmaakfooi. Vooraf reëlings is noodsaaklik.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Daleen Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 178
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 3 Polyhymnia Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink The Hobbit Hole het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Polyhymnia Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang