LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Holliday Pad | LekkeSlaap
+28

The Holliday Pad

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mintos Ledge-weg 29, Laer Robberg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Holliday Pad is 'n stil en bekoorlike selfsorgkothuis in 'n rustige tuin in Laer Robberg, Plettenbergbaai. Die kothuis het 'n uitsig op die majestueuse Tsitsikammaberge en oor die see tot by Robberg. Daar is 'n lieflike wandelpaadjie en 'n stel trappe lei jou deur die rustige tuin met volop voëllewe na dié stil, bekoorlike kothuisie lei.

Die kothuis het sy eie ingang en is ver van die hoofhuis af. Daar is slaapplek vir 2 gaste en die huis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die eetarea met 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 gaste.

Daar is 'n skemerkelkiedek met pragtige uitsigte. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by The Holliday Pad sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Sweeds

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir The Holliday Pad
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Mintos Ledge-weg 29, Laer Robberg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Holliday Pad het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mintos Ledge-weg 29, Laer Robberg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJKKMIRJXVBFtOVmlKdfcuyTnFmm22nNwF6FZaGgs3aw10Pxzug?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 29 Mintos Ledge Road Lower Robberg 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.077256 23.362632
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem