Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Island 2

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 599

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 37 resensies vir The Island 2
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Hein S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hein S

Amazing views!

A spacious unit with amazing views. In need of TLC, but what you see is what you get. Collection and dropping the key was very convenient and Christine from Prop247 was very helpful. Only complaint is that the cleaners were absent on Saturday and we had to clean the main bedroom windows to enjoy the view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Island 2 se terugvoer

Hein thank you for the review, The windows were cleaned on Friday and we had a big storm on Friday night.

The Island 2
Allan S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allan S
Gesin met tieners

Have stayed here before and happy with 99% of it.

In my opinion, it is a touch expensive when comparing it to other self-catering places around that area of the North Coast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Island 2 se terugvoer

Thank you for the feedback

The Island 2
Thuleleni M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Thuleleni M
Saam met vriende

They have so many fees that are being charged on top of the breakages fee. I feel that it shouldn't be charged separately, as guests we should be given a once-off fee to pay and they can split it among themselves.

Otherwise, the North Coast has beautiful accommodations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Island 2 se terugvoer

The booking platform don't own the units , its only a portal to make a booking.

The Island 2
Willie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie D
Gesin met klein kinders

Heerlik, still en netjies.

Heerlike atmosfeer, baie veilig en genoeg spasie. Het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dellareese J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dellareese J
Gesin met tieners

Very relaxing with beautiful ocean views.

The unit needs an upgrade of furniture and decor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Island 2 se terugvoer

Thank you for the review.
The view is awesome for this unit.

The Island 2
Santie P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie P
Gesin met klein kinders

Puik, awesome.

Alles was net lekker. Sal vir seker The Island 2 vir enige iemand aanbeveel. The Island 2 was nog beter as die foto's op Lekker Slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Island 2 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie.

The Island 2
Jacqueline S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline S
Gesin met klein kinders

Uitstekend, sal beslis weer gaan.

Was beslis die geld werd. Kan oor niks kla nie, alles was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne S
Gesin met klein kinders

Views for days.

The apartment and Weber needs a bit of TLC, it's showing its age, but we enjoyed our stay. Collecting and dropping the key was effortless and convenient. Upon arrival we had no power, it was sorted by the property manager within a couple of hours. Great views. Just a tip, if you're planning on sharing (two small families), take additional coolers, the fridge is a tad small for 2 families, but that's nit picking. Enjoyed it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sariana H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sariana H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly. Kort net 'n nuwe bed.

Matras was baie pap. Nie lekker geslaap nie. Die stort was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann S
Gesin met tieners

Lekker gebraai, gekuier en die see uitsig baie mooi.

Pragtige uitsig, gerieflik en ruim. Klink of branders by jou kamervenster breek. Lekker groot stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine H
Saam met vriende

Wonderlike uitsig en heerlike, rustige woonstel, kort egter bietjie TLC.

Dis 'n pragtige woonstel met 'n fantastiese uitsig! Daar is egter 'n bietjie onderhoud nodig aan klein goedjies wat swaarkry agv die see en sout. Die skoonmaakdiens was egter nie so wonderlik nie. Ons was vier dames en het dus nie regtig gemors nie, maar die vloere was bv nie gevee of gewas Saterdagoggend nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Island 2 se terugvoer

Good afternoon Catharine, thank you for your feedback.
Part of a daily service is sweeping and mopping, I will take this up with the cleaners. Apologies for that.
We look forward to you booking with us again

The Island 2
Jannie M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie M
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay from arrival to departure. We were very impressed. The accommodation was top notch with a beautiful view. Kids enjoyed the balcony.

The unit was clean with everything in its place. Comfortable and spacious. The cleaning staff very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Twilla C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Twilla C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A cozy, rustic apartment, with a beautiful view, swimming pool is absolutely stunning too.

I think the apartment #2 is in need of a renovation / upgraded electricity points and possibly a better outside entrance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gys V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gys V
Saam met vriende

Woonstel het gerieflike vertrekke, hoewel die badkamers baie klein is.

Geen swartsakke vir asblik nie. Ons het nie Vrydagaand en Saterdagoggend handdoeke gehad nie. Skoonmakers het eers Saterdagoggend kas oopgesluit om handdoeke uit te haal. Nie al die bedlampies werk nie, asook van die hoofligte. Van die meubels kort TLC. Ons het elke keer gesukkel om deure na stoep oop te kry a.g.v. swak onderhoud. Laai in kombuis se voorste paneel is af. Ons was 6 volwassenes en daar was slegs 5 borde en 'n klein plastiekbak. Baie mooi uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorna M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lorna M
Besigheidsreis

Unit needs attention.

One toilet wasn't working, all doors were rusted and a lot of damp walls.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Gesin met tieners

Wegbreeknaweek 12de Maart tot 14de Maart 2021.

Die mooiste plek ooit. Die mooiste uitsig op die see. Skoonste strande. Sal vir seker weer daar kom kuier. Dit was definitief medisyne vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mary K
Saam met vriende

Great outing with friends.

What you see on the ad is what you get: comfortable bed with great sea views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier F
Gesin met klein kinders

Verfrissend.

Plek baie netjies met 'n pragtige uitsig. Net bietjie gesukkel om die eiendomsagent in die hande te kry om die sleutels op te tel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Island 2 se terugvoer

Goeiemiddag Renier,
Dit is 'n pragtige woonstel.
Ek sal jou kontak in verband met die sleutels, ek sal graag wil verbeter daarop.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Karin

The Island 2
Wilma C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma C
Saam met vriende

Lekker gekuier ten spyte van strande wat gesluit is.

Woonstel op mooi plek gelee - jammer dat woonstel nie goed onderhou is nie. Die woonstel is op die perfekte plek geleë. Die eienaar behoort 'n ander agentskap te kry om na sy/haar woonstel om te sien. Die agentskap het ons werklik teleurgestel. Die woonstel was nie gereed by aankoms nie - die agentskap het net skouers opgetrek. Ons moes meer as 'n uur wag voor ons kon afpak. Linne het nie by die beddens gepas nie, kussings was vuil en is aan die skoonmaker gegee om weg te gooi. Die skoonmaker is glad nie opgelei om skoon te maak nie en het ook nie die regte skoonmaakmiddels om haar werk te doen nie. Daar was baie probleme soos 'n stukkende stortdeur, stoofkas, kopstukke wat afval en andere wat gedeeltelik eers na 2 dae reggestel is. Die voorraadlys was totaal onvolledig en is so aan die agentskap genoem. Dankie egter aan die webtuiste wat hard probeer het om die probleem op te los.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, veilige en stil area, netjiese kompleks, pragtige see-uitsig, met branders op jou voorstoep! Sal weer kom kuier!

Island 2 het 'n bietjie TLC nodig, stoof moet vervang word, geroes en val uit monteerkas, skottelgoedwasser geroes aan deur, meubels nie skoon nie, sitkamer en twee geel stoele kort 'n bietjie mat-sjampoo! Daar behoort 'n dekodeerder te wees as deel van die wooneenheid. Lekker Weber gasbraai, kort diens, die branders laat net kwart gedeelte gas deur op braaier. Ons was net twee persone, dit het ons nie baie gesteur nie, 'n groter familie sal dalk gekla het! Ons het lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V

Wow, waar begin ek. The Island 2 is regtig 'n baie lekker plek.

Dit is skoon, netjies, rustig en baie mooi. Die woonstel kyk op die see af wat dit net soveel lekkerder maak. Dit is baie naby aan die see en die winkels. Die mense wat in die woonstel kompleks bly, is baie vriendelik en gesels graag. Die prys is regtig baie goed en sal definitief weer daarna toe gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike see-uitsig.

Ons het Maandag so net voor vier uur in Ballito aangekom. Karin van Chad het gereeld met ons gekommunikeer om te hoor hoe ons reis vorder. Karin is werklik 'n aanwins vir daardie maatskappy. Die blyplek was asemrowend, alhoewel die TV en skottelgoedwasser nie gewerk het met aankoms nie, het Karin wel gesorg dat ons die volgende dag van 'n nuwe TV-stel voorsien is. Die skottelgoedwasser het tot ons vertrek nie gewerk nie, maar Karin het gesorg dat die skoonmaker elke dag ons skottelgoed was. Ek sal wel aanbeveel dat die eienaar in die toekoms daaraan dink om 'n air con te laat installer. Ek sal ook aanbeveel dat hulle daarna kyk om die buite stoele en tafel gemakliker te maak, sodat 'n mens langer die pragtige see-uitsig kan waardeer. Ons sal beslis weer van daardie plek gebruik, aangesien daar min plekke in die land is, wat honde vriendelik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise O
Gesin met klein kinders

Dis 'n seevakansie duisend.

Goeie matrasse, skoon, wit beddegoed en 'n wonderlike see-uitsig. Eet ontbyt met jou sonbril op die stoep en braai 'n tjoppie op die gasbraai. Ek beveel dit aan vir mense wat lief is om die see in hul ore te hoor woeker deurentyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Island 2 se terugvoer

Goeiemore Louise,

Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien uit daarna dat u weer by ons bespreek.

Groete,
Karen

The Island 2
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorette P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorette P
Saam met vriende

Netjiese eenheid, baie veilig, met fantastiese see-uitsig.

Definitief aan te beveel, sal die eenheid weer volgende jaar boek vir Comrades.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Island 2 se terugvoer

Goeiemiddag Lorette,

Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien daarna uit om vir van u te hoor.

Groete,
Karen

The Island 2
Levanya N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levanya N
Gesin met tieners

Beautiful accommodation and very professional and friendly hosts.

This was our second time booking at the Islands 2. The service is very professional and friendly. You are made to feel at home. The unit itself is very spacious and well taken care off and the views are spectacular, as it overlooks the warm Indian Ocean! Thank you to the team.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Island 2 se terugvoer

Good afternoon Levanya. Thank you for the lovely review. A pleasure having you stay in one of our units.

Kind Regards
Karen @ Chas Everitt Ballito

The Island 2
Pikkie F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pikkie F
Gesin met klein kinders

Baie lekker en goed geleë.

Het dit baie geniet, Chas Everitt se diens is uitstekend. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Island 2 se terugvoer

Goeiemore Jan,

Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien daarna uit om weer van u te hoor.

Groete,
Karen

The Island 2
Heléne B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heléne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n pragtige plek met die mooiste uitsig. Ons het elke oomblik van ons verblyf geniet.

Dit is definitief ons eerste keuse as ons ooit weer in daardie omgewing wil gaan vakansie hou. Ons het van alles gehou. Die lekker groot stoep met die asemrowende uitsig, die lekker groot en ruim leefkamer met eetkamer en kombuis. Daar is niks wat ons kan kritiseer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Island 2 se terugvoer

Goeiemiddag Helene

Baie dankie vir die mooi resensie

Ons sien uit daarna om weer van u te hoor

Groete Karen @ Chas Everitt Ballito

The Island 2
Adina D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adina D
Gesin met tieners

Gerieflike verblyf, goed geleë, pragtige uitsig.

Kombuis is goed ingerig, gerieflike leef- en slaapareas, asemrowende uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madri B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Madri B
Gesin met klein kinders

Die verblyf was aangenaam.

Ons het lekker gebly met kinders in die huis. Die leefarea is baie lekker ruim. Ons klagtes was ongelukkig meer as een: Die glase was nie voldoende nie, met slegs oorgroot koeldrank glase en geen lang- en bierglase nie. Daar is geen proppe in die badkamers se wasbakke nie, wat 'n irritasie was en glad nie waterbesparing in ag neem nie (maar die kennisgewings vir waterbesparing is orals opgesit). Die tweede kamer het geen bedlampie gehad nie. Daar is nie kragpunte by die spieëls nie (of daar is nie spieëls by die kragpunte nie). Die skoonmakers het nie die beddens weg geskuif van die muur af met die skoonmaak voor ons ingegaan het nie, aangesien ons vuil kouse en munte onder een bed gekry het toe ons hulle teen mekaar skuif. Die DSTV is nie geskik vir PVR/Explora dekodeerders nie. Ons sou 'n swakker een moes gaan koop het. Dit sal die plek baie goed doen om DSTV permanent te installeer. Gelukkig was die dame van Chas Everitt baie gaaf om hulle dekodeerder aan ons te verskaf teen geen kostes nie. Ons het lekker gebly baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Island 2 se terugvoer

Good day Madri,
Thank you for your feedback.
Apologies regarding the problems at the unit. I have attended to all the problems since your departure. I was at the unit myself on the day of your arrival and I did not even notice that the basin plugs (one was found on dining room chair) were also missing along with a number of items, even keys, which were missing from the departure that morning. The bedroom lamp had broken but has been replaced. The coffee mugs were also missing from the departure but were replaced the day of your arrival. The cleaners normally move the beds when doing an arrival and I have made them aware of this once again thank you. I am trying to get all our owners to put in DStv, and hopefully we can have this done asap. Kind Regards and hope to hear from you again soon. Karen von Wielligh

The Island 2
Jan J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan J
Saam met vriende

Baie lekker gewees, jammer ons kon nie langer die uitsig geniet nie.

Pragtige uitsig en ruim eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Island 2 se terugvoer

Goeiemore Jan

Baie dankie vir u mooi resensie ons sien daarna uit om weer van u te hoor

Groete Karen @ Chas Everitt Ballito

The Island 2
Naomi M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi M
Gesin met klein kinders

Fantasiese see-uitsig. Baie veilig en rustig.

Dis 'n baie lekker en gemaklike eenheid met alles wat jy nodig het. Lekker stapafstand van die strande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Island 2 se terugvoer

Goeie dag Naomi,

Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit baie. Ons sien uit daarna om weer van u te hoor.

Groete,
Karen

The Island 2
Lotta E - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lotta E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik lekker, dankie!

Ons het regtig baie lekker gebly en wil niks kritiseer nie, maar net ter wille van julle diensrekord sal ons die volgende paar goedjies aanbeveel: 1. Seine (MTN, Vodacom & Cell-C) is baie swak binne die woonstel en dis nogal ongemaklik. 2. 'n WiFi-fasiliteit sal groot waarde toevoeg. 3. Alles is nie in 'n werkende toestand nie, soos lugreëling, vensters wat nie kan oopmaak nie, slotte wat vashaak (geroes), ens. 4. Kry miskien so 1 keer per maand 'n skoonmaakspan om die plek ordentlik skoon te maak. 5. Die groot skuifhek was vir 'n ruk buite werking. Baie dankie dat ek hierdie punte met julle kon deel, ek hoop dit kan julle help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Island 2 se terugvoer

Goeiemiddag Lotta

Dankie vir u resensie.
Ongelukkig is die selfoon sein baie swak, ek sal dit op die webwerf noem.
Vanaf November was die eenheid permanent bespreek en ons kon nie die nodige opknap werk doen nie. Soos genoem is dit op skedule for volgende week. Die roes bly 'n probleem by die kus en word gereeld na omgesien. Ek sal moet kyk na die skoonmaakdienste want eenheid word gereeld skoongemaak en net 2 dae voor u aankoms is 'n "spring clean" gedoen.
Ek was ongelukkig nie bewus daarvan dat die hek buite werking was nie, maar is vandag ingelig dat dit weer buite werking is en ek het dit onder die aandag van die Besturende agente gebring
Ek waardeer u aanbevelings .
Groete Karen


The Island 2
Lawrence P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lawrence P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en pragtige uitsig, veilig en rustig.

Ons het lekker gekuier en diens was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Island 2 se terugvoer

Dankie Lawrie vir u terugvoering. Ek hoop om weer van u te hoor.
Groete
Karen @ Chas Everitt Ballito

The Island 2
Mari L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mari L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not fully satisfied.

The fans is not working properly. I cleaned the place on a daily basis - no clearing services was needed. No plastic cups/plates available for small kids. The pots and pans are not in a very good state. Going forward I will not recommend staying at this place - stayed at number 12 before and that was absolutely better value for money. The plastic chairs on the veranda is always in the sun which means that 1 chair broke during our visit - my husband sat on the chair and it collapsed - he only weighs 72 kg. My 14 year old son cut his foot on 3 places in your swimming pool so I would suggest that you have a look at this.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nie tevrede nie.

Die waaiers het nie behoorlik gewerk nie. Ek het die plek daagliks skoongemaak - dit was nie nodig vir ander skoonmaakdienste nie. Geen plastiekkoppies/-borde vir kleintjies beskikbaar nie. Die potte en panne is nie in 'n goeie toestand nie. Ek sal nie hierdie plek aanbeveel nie - ek het vroeër by nommer 12 gebly en dit was baie meer waarde vir geld. Die plastiekstoele op die stoep is altyd in die son wat beteken dat 1 stoel tydens my besoek gebreek het toe my man daarop gaan sit het (en hy weeg maar net 72 kg). My 14-jarige seun het sy voet op 3 plekke in die swembad gesny, so ek stel voor dat daar na die swembad gekyk word.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Island 2 se terugvoer

Good afternoon Mari,
Thank you for your feedback.
The fans are due for the annual service next month, and we will revise the condition of pots, pans, etc.
I apologise for the black chair that broke (as per my sms to you), it was actually one of my own personal chairs that I dropped off as 2 of the white chairs were sun damaged. I am not sure why it broke as they have not been out in the sun but stored in a garage, maybe just a very weak make.
I have let the body corporate know re the communal swimming pool.
We look forward to being able to help you with accommodation in the future.
Kind Regards,
Karen von Wielligh

The Island 2
Rika B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rika B
Saam met vriende

Die view is uitstekend.

Die binnekant het werk nodig. Die opwasbak in die kombuis is nie op standaard nie. Die hoofslaapkamer se stortdeur is nie in 'n werkende kondisie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Island 2 se terugvoer

Thank you for your review. This flat is is being constantly upgraded and maintenance done on a monthly basis. The shower door in the second bathroom has just been replaced, but the one in the main bathroom was still fine, but will have a look and see if there is a problem. Kind Regards

The Island 2
Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 815
R1 815 R1 543
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 815
R1 815 R1 543
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 815
R1 815 R1 543
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 61, Chakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3869a0e4ab8fe24353770871b57ef6b74f3830311c190052bd8365832698b12dfaff495b9b497bee479bec96aee0a142bda0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 815 nouVanaf R1 543 per nag (plek vir 6) 37 5 1 5 61 Ocean Drive Chakas Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.5167 31.22984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem