+213

The Kingdom Resort

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 756 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 2 of The Farm Waagfontein, Registration Division JQ, Pilanesberg, 0316, Noordwes
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Kingdom Resort spog met 'n Pilanesberg-sonsopkoms terwyl dit 'n werklik unieke Afrika-atmosfeer inasem. 'n Vooraanstaande leefstyloord wat sy natuurlike omgewing komplementeer, en die tuiste van van die mees ongewone spesies Afrika-wild wat aan die mens bekend is by The Kingdom Resort se Rare Game Experience.

Verblyf by The Kingdom Resort bestaan uit 'n versameling klein dorpies, esteties ontwerp om met die landskap saam te smelt. Elke dorpie bestaan uit verskeie chalets en villas wat uitkyk oor die Bosveld-terrein, en is gegroepeer om soos 'n hoefystervormige kraal te lyk. Die meeste eenhede beskik oor 'n privaat badkamer en geriewe soos lugversorging, 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt en ander heerlike maaltye kan teen verskillende kostes by die restaurant op die perseel bestel word. Die oord bied 'n allesomvattende vakansie-ervaring met 'n reeks ontspannende en opwindende aktiwiteite op die perseel om te ervaar, soos 'n volledig operasionele spa, vierwielmotorfietstoere, boogskiet, paintball, 'n rotsklimwand en fietsverhuring. Gaste kan gebruik maak van die gratis pendeldiens na Sun City en alles wat daar aangebied word, geniet.

Die Kingdom Resort is binne 6 km van Pilanesberg Internasionale Lughawe en ongeveer 173 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Spa
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 224 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Corne D
Saam met lewensmaat
5.0
Safe and great stay. The resort staff was friendly and assisted in getting booked in quickly. The room was not quite ready for our arri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Cj M
Saam met vriende
5.0
Wonderful. Wonderful resort, quiet, lovely gardens and accommodation and the friendliest staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Mercia P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. The place is beautiful and clean. Staff are friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Elizabeth A
5.0
Vriendelik, hulpvaardig en net 'n baie nice rustige plek om te kuier. Baie, baie gebly.
Okt 2025
Mike V
Saam met lewensmaat
5.0
Very good, no hassles. The accommodation met most and exceeded some expectations. Will look to return and take part in activities since...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beekman Holidays Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 580

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Portion 2 of The Farm Waagfontein, Registration Division JQ, Pilanesberg, 0316, Noordwes
  • Gaste dink The Kingdom Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 756 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 2 of The Farm Waagfontein, Registration Division JQ, Pilanesberg, 0316, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA191dfdca44a5b9a5ecd4afa4efa8d7bfb8c8bd8f8b588e248719963f83d1b8aa04c89a99de553616abc7ac80df8a63ff77c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 224 5 1 5 Portion 2 of The Farm Waagfontein Registration Division JQ 0316 Noordwes 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.356071514297 27.152560728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang