LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Lark @ De Weiglhuys Farm | LekkeSlaap
+18

The Lark @ De Weiglhuys Farm

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 223 Deel 15, Tulbagh Weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

The Lark @ De Weiglhuys Farm is 'n oopplan-selfsorgateljee met 'n privaat ingang, onderdakstoep en ommuurde tuin. Die ateljee is op 'n werkende plaas net 6,5 km vanaf Tulbagh en dit plaas se ingang is tussen die twee ingang na Tulbagh.

Die ateljee het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en 'n kombuisie. Die kombuisie is simplisties, maar goed toegerus met 'n mikrogolf, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is 'n plafonwaaier vir warm somersdae en 'n elektriese verwarmer/elektriese komberse vir koue winters. Gaste het ook toegang tot WiFi en OpenView.

Die onderdakstoep het 'n tafel en stoele vir 4 mense en daar is ook 'n bankie. Die klein tuin het 'n stort met koue water vir die somer, 'n knus vuurput en vuurmaakhout vir die begin word voorsien.

Gaste kan ook gelukkig wees om 'n uil te hoor wat in die ou watertenks in die toring skuil. Gaste sal ook beslis in die vroeë oggendure hane hoor kraai.

Slaapplek

’n Bespreking by The Lark @ De Weiglhuys Farm sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 41 resensies vir The Lark @ De Weiglhuys Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • 223 Deel 15, Tulbagh Weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lark @ De Weiglhuys Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 223 Deel 15, Tulbagh Weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAubIMARy3U9oOiNxlwYoQCKlQJ8LfPMfBiF1e4DVHt9zUk3s55w?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag(plek vir 2) 41 5 1 5 223 Portion 15 Tulbagh Weg 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.319188714819 19.149382811994
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!