LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Lark @ De Weiglhuys Farm | LekkeSlaap
+18

The Lark @ De Weiglhuys Farm

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 41 resensies vir The Lark @ De Weiglhuys Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Chelsea K - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelsea K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, rustig en baie romantiese atmosfeer in die natuur.

Ons klein wegbreek was baie lekker in die rustige atmosfeer. Sal beslis hierdie plekkie aanbeveel!

Sonja M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en heerlike stoep vanwaar mens verskillende voëlsoorte kan bewonder. Rudi is baie vriendelik en behulpsaam en mens voel dadelik tuis.

Daar was net mooi alles in die studio van melk, yskoue water, hout, blitz, ens. Gashere het net mooi aan alles gedink.

Anita F - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel! Pragtige plek met alles wat nodig is.

Hierdie studio is pragtig en ten volle toegerus met goeie kwaliteit beddegoed en handdoeke. Kleinste detail wat dit nog meer spesiaal maak. Die studio is privaat en die omheining help ook teen die wind. Hoogs aanbeveel.

Jodie O - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodie O
Gesin met klein kinders

Gerieflik, privaat en baie mooi natuurskoon.

Rudi, het definitief die ekstra myl gestap. Die plek is pragtig en ons het 'n lieflike tyd gehad, geen steurnisse en ons het baie tuis en welkom gevoel.

Roelof N - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en rustig.

Goed toegerus.

Andre O - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang, baie gerieflik, pragtige kamer en tuin.

The Lark is aan die huis, maar heeltemal privaat. Uitgemerkte staproetes vir ontspan en pragtige sitplek om die sonsondergange dop te hou met n glas wyn. Paar minute se ry na Tulbagh met lekker eetplekke. Rudi is 'n ware gasheer.

Zarina D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zarina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis 'n oase van rustigheid en kalmte.

Aandag aan detail is merkwaardig.

Roelien R - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien R
Enkelreisiger

Rustigheid in weelde!

Pragtige omgewing op die plaas onder die dennebome. Baie voëlryk en bevoorreg om uile te sien. Eienaars was baie vriendelik, behulpsaam en het my sommer genooi vir tee.

Bernie B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly!

Ons het nie die uile gehoor nie.

Johan M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Besigheidsreis

Stil, rustig en lekker.

Dit is baie goeie waarde vir geld, baie sentraal en toeganklik.

Kara Ann L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kara Ann L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

'n Regte juweel van n plek wat ons beslis weer sal besoek in die toekoms! Andreas was 'n absolute ster van 'n gasheer en die plaasomgewing is uitstekend.

Lynette P - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspannende kuier met tortelduiwe wat koer.

Lekker webreekplekkie vir twee. Rustige plaasatmosfeer. Goed toegerus.

Etienne E - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf vir ‘n heerlike naweek weg.

Ek en my verloofde was mal oor die plek. Dit het ‘n lieflike atmosfeer, baie netjies en is uitstekend toegerus. Die gasheer was ook baie vriendelik en die diens was onverbeterlik. Sal beslis terugkeer.

Lilian W - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons nodig gehad het was in die plek, Rudi was ook baie behulpsaam.

Ons tydtjie was aan genaam en ons het die lieflike tuin en braai area geniet, plek is ideaal vir paartjie.

Ranitha S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ranitha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig. Baie privaat. Baie cosy.

Gasheer baie hulpvaardig, vriendelik en tegemoetkomend. Jammer van die uitsig: geen.

Ester V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

Dit was die ideale wegbreek in die natuur en baie rustig. Mense is verskriklik gasvry. Hul is baie goed toegerus niks ontbreek. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

Petronella D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename kuier ons het lekker gerus en alles was perfek.

Die gasheer was baie vriendelik. Die plek is baie netjies en modern. Ons sal beslis weer daarheen gaan. Regtig aanbevele.

Diane S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely peaceful.

We had a great stay. Very well equipped. Great value for money.! Highly recommend staying here. Great hosts.

Tersia G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ten volle toegerus

Pragtige klein plekkie, lekker cozy. Baie rustig. Meer as net met die basiese toegerus. Sal plek enige tyd aanbeveel en sal enige tyd weer daar oornag.

Elna E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die beste plekkies om oor te bly... sou graag langer wou bly.

Daar is soveel sorg gedoen met die dekor, ekstra dingetjies om dit gemaklik te maak.... Plek om te braai buite, stoepie om om te sit, 'n buite stort vir baie warm dae... tot 'n elektriese kombers!! Daar is 'n kort staproete uitgewerk op die plaas wat 'n mooi uitsig gee van die omgewing ...Rudi en Andreas was baie hulpvaardig en het 'n mens so tuis laat voel.

Izaak H - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izaak H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knap, intiem, comfy en oulik.

100% tevrede! Ver genoeg van die dorpie sodat jy die stilte van die natuur kan waardeer, naby genoeg sodat jy kan inry om Tulbagh te verken of last-minute shopping te doen. Mooi, netjiese, klein en intieme plekkie wat alles het wat mens benodig en meer! Algemene consumables wat mens nie noodwendig sou inpak nie was selfs beskikbaar o.a. Blitz, vuurhoutjies, 'n lekker krat hout, koffie, tee, suiker, 'n melkie en beste van alles, beskuit! 'n Regte boerewegbreek.

Genevieve B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve B

Customer service was very nice and friendly and the place we stayed in was worth the money I paid.

I'll definitely go back.

Anja B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en rustig. Alles wat mens nodig het.

Baie romanties vir paartjies.

Deon H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste toegeruste selfsorg-eenheid wat ons nog besoek het.

Sal in die toekoms weer bespreek as ons Tulbagh besoek.

Johan H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Goed toegerus. Smaakvolle details maak die verblyf 'n lekke ondervinding.

Waldo J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Waldo J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek bestemming (vir 1 tot2 twee mense) vanwaar jy Tulbagh en Wolseley kan verken.

The Lark is goed ingerig en baie netjies. Die reisiger wat 'n basis soek om vanaf te verken of te oornag sal doodgelukkig wees. Die tuin/binnehof is baie oulik uitgelê en mens kan ure daar omsit en vir die vuur staar (wyntjie drink). Ons het wel 'n uitsig oor die landerye en berge gemis. Dit was vrek warm toe ons daar was en die buitestort in die binnehof was ons lafenis en 'n goeie toevoeging. Rudi, die eienaar/bestuurder het vooraf alle relevante informasie deurgestuur en ons op hoogte gehou van geskeduleerde kragonderbrekings.

Theo S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam - far from the maddening crowd.

Regtigwaar baie aangename akkommodasie met alle moontlike huishoudelike toebehore. Baie netjies en die aandag aan detail besonders. Privaat met mooi versorgde tuintjie en buite-tuinstort, laasgenoemde is 'n ware lafenis in die warm weer. The Lark is geleë in 'n baie mooi stil en rustige landelike omgewing - en baie strategies t.o.v. naasliggende dorpe soos Ceres, Riebeeck-Wes en - Kasteel wat besoeke werd is. Dit nou benewens die talle wynplase in die Witzenberg kom. Ons kan The Lark sonder enige voorbehoud aanbeveel.

Jaco V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf naby Tulbagh.

The Lark @ De Weiglhuys is 'n gemaklike, funksionele en skoon blyplek. Dis naby genoeg aan plaashuis as dit iemand ekstra veilig sou laat voel, maar privaat vir 'n paartjie om te bly. Lekker op die stoep gesit en gesels! Daar is 'n plek vir vuurmaak en jy hoor die wind deur die dennebome. Die blyplek is baie skoon, goed toegerus en die eienaars behulpsaam. Dis minder as 10 minute tot by die dorp en omliggende wynplase. Thanks, Rudi. We'll be visiting again.

Nadine W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige wegbreek.

Die aandag aan detail maak dat dié juweel soos jou eie huis voel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A peaceful and tranquil getaway.

The attention to detail makes this little gem a home away from home.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Roger H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roger H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and private studio accommodation.

So peaceful and far from the maddening crowd. Ideal for a couple wanting to get away from it all. Studio accommodation is tastefully decorated with all the amenities one needs.

Nicole M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies, rustig.

The Lark is 'n pragtige selfsorg-eenheid met alles wat 'n mens nodig het. Dit is ook baie privaat met 'n omheinde tuintjie en braai-area. Die eenheid was silwerskoon en ons het baie welkom gevoel. Andreas en Rudi het albei moeite gedoen om seker te maak ons het als wat ons nodig het. Ideaal vir 'n naweek wegbreek.

Jana W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike en rustige ervaring.

The Lark was tops: huisie is baie goed ingerig en die omgewing is baie rustig. Ons het so lekker ontspan. Ons sal vir seker weer gaan.

Sarah V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah V
Saam met vriende

Such a stunning place! We thoroughly enjoyed our stay!

Such a beautiful and peaceful stay!

Jan P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf in rustige omgewing.

100% is 100%!

Ronel V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige selfsorg akkommodasie, toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n baie lekker verblyf. 10/10.

The Lark @ De Weiglhuys is 'n selfsorgeenheid, geleë op eienaar se perseel. Dit is baie privaat met 'n ommuurde tuin en onderdakstoep. Die tuin is pragtig met 'n vuurput waar jy 'n vuur kan maak vir hitte, en om net lekker om vuur te sit en te gesels, of om 'n vleisie te braai. Die stoep het 'n bankie met 2 warm kombersies waarmee jy jou bene kan toemaak en daar is ook 'n tafel met stoele waar jy gemaklik by kan sit om te eet en al die kerse en liggies skep 'n romantiese omgewing/atmosfeer. Daar was 'n krat met vuurmaakhout, bring net jou braaihout saam vir jou vleisie. Die eenheid bestaan uit 'n oopplan-slaap en -kombuisarea en 'n aparte stort, wasbak en toilet area. Die kombuis is toegerus met alles wat jy nodig het. 'n Mikrogolfoond, yskas, ketel, breekware, eetgerei ens Daar was 'n houer met vars drinkwater, asook beskuit, koffie, tee, suiker en vars melk en koue water in yskas. Die dubbelbed het 'n elektriese kombers op vir die koue nagte wat baie lekker was. Gratis WiFi was beskikbaar en ook, 'n TV met OpenView, geen DStv. Nog lekker bederfies was die handeseep, shampoo en haardroër wat voorsien was. Rudi en Andreas was baie goeie gashere, hulle het ons klomp informasie gegee om al die lekker plekke in Tulbagh te kan verken, wat baie handig was. Baie dankie vir ons verrassing Sondag, dit word opreg waardeer. Ons het baie lekker gebly en kan The Lark @ De Weiglhuys definitief aanbeveel vir 'n baie lekker ondervinding.

Dawid B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, skoon, gemaklike en rustige verblyf wat ons sterk kan aanbeveel.

Vriendelike ontvangs. Gerieflike, goed toegeruste akkommodasie. Rustige atmosfeer en kan dit hoog aanbeveel. Dankie vir al die bederfies voorsien!

Bram P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bram P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld!

Baie dankie vir die puik akkommodasie! Die aandag wat julle aan detail gee is ongelooflik. Julle kan regtig julle tarief opwaarts aanpas! Susan en ek het al dwarsdeur die land en Namibië en Botswana getoer en baie gastehuise beleef. Julle staan uit vir al die goeie redes! Well done!

Louis V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwagting.

Jjuweel van 'n plek, sal weer bespreek.

The Lark @ De Weiglhuys Farm's terugvoer

Hi,
Baie baie dankie vir die resensie. As daar enige voorstelle is om daai laaste ster op "Value for Money" asook "Customer Service" te kry, laat my net weet.
Lekker dag

The Lark @ De Weiglhuys Farm
Heinrich W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles en meer.

Baie goed toegerus (beter as my huis) en skoon. Sal vir seker weer daar bly!

Wild Africa Reservations Vir G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wild Africa Reservations Vir G
Enkelreisiger

Pragtig en aangenaam.

Dit was 'n wonderlike plek om te bly, die eienaars was vriendelik en baie lekker, altyd beskikbaar, dit was werklik 'n tuiste weg van die huis, gemaklik en warm, die omgewing was mooi, vars en kalm.

I. A T - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
I. A T
Saam met vriende

Vingerleklekker!

Baie goeie en warme ontvangs. Weg van die stad se gedruis. Omring deur natuur en haar skoonheid. Baie privaat. Goed ingerigte plek. Voldoen absoluut aan alle behoeftes. Jy het net 'n piekniekmandjie nodig verder is allles daar vir jou gerief!

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 223 Deel 15, Tulbagh Weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAubIMARy3U9oOiNxlwYoQCKlQJ8LfPMfBiF1e4DVHt9zUk3s55w?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag(plek vir 2) 41 5 1 5 223 Portion 15 Tulbagh Weg 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.319188714819 19.149382811994
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!