The Lark @ De Weiglhuys Farm
49 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- The Lark @ De Weiglhuys Farm
- Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat ons staatmaak op boorgat vir watervoorsiening wat bygestaan word deur 'n waterdrukpomp en Eskom krag vir elektrisiteit. Ons het lanterns en vars gebottelde water, in die geval van nood.
Dit is 'n werkende plaas, so daaglikse aktiwiteite vind plaas.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 223 Deel 15, Tulbagh Weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom