Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lemon Tree

Gastehuis
The Cottage
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis bied eenvoudige selfsorgverblyf. Die oopplan-kombuis en -leefarea is met 'n yskassie, mikrogolfoond en basiese eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n koningingrootte-bed, 'n dagbed en 'n tripelstapelbed in 'n aparte kamer. Die kothuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Komplimentêre tee, koffie en beskuit is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt is 'n opsionele ekstra en kan in die eetkamer gedurende die winter en in die tuin gedurende die somer bedien word.
Die breekskadedeposito sal terugbetaal word wanneer gaste uitklok, die sleutel terugbesorg is en daar geen skade is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Gastehuis
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gastehuis het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens in 2 aparte slaapkamers. Daar is slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders of vir 4 volwassenes. Die enkelbeddens kan op versoek in koninggrootte-beddens omskep word. Daar is 'n aparte toilet en 'n badkamer met 'n stort. Die aparte sitarea het 'n koffiestasie met komplimentêre tee, koffie en beskuit. Daar is ook 'n yskassie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt is 'n opsionele ekstra en kan in die eetkamer gedurende die winter en in die tuin gedurende die somer bedien word.
Die breekskadedeposito sal terugbetaal word wanneer gaste uitklok, die sleutel terugbesorg is en daar geen skade is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastoriestraat 13, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8sGEbr8DLKhTSZZQbO7k3vbgec3b82WZbpkuXpBCG6CMzIrzdB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 13 Pastorie Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.226552920868 22.03385580472