Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lenox Guesthouse

Rugsakreisigerslosies

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir The Lenox Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Samantha S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha S
Gesin met tieners

Vriendelik, hulpvaardig.

The Lenox was geskik vir die tipe reis wat ons aangepak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Filomena K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Filomena K
Gesin met klein kinders

Nice.

This was very nice. I really enjoyed my stay and the staff members are very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Enkelreisiger

Pure plesier!

Soos in die verlede was my akkommodasie by die Lennox 'n pure plesier. Veilig en netjies. Sal definitief Lennox aanbeveel vir groepe of enkelinge wat Kaapstad wil verken. Baie sentraal geleë met eetplekke loopafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heino T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heino T

Dit was uitstekend, netjies skoon en die diens was fantasties.

Dit was bobaas gewees, veral vir 'n groot groep soos ons. Dit was net die Vrydagaand wat ons bekommerd het, want daar was 'n ander groep wat ons dames onvanpas behandel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Enkelreisiger

Gerieflik personeel behulpsaam.

Was baie tevrede met die diens als word bespreek, tot WiFi-password word verskaf. Het 9 uur die aand daar opgedaag en was behulp aam tot waar die koffie verskaf word. Veilige parkering ook verskaf, dankie Lenox.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lance O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lance O
Saam met vriende

Baie lekker plek.

Lekker goedkoop plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Enkelreisiger

Rustige, veilige atmosfeer.

The Lennox Guesthouse is die ideale bestemming vir die persoon met 'n lae koste begroting. Geriewe is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina C
Enkelreisiger

Dit was 'n heerlike, gerieflike verblyf by The Lenox Guesthouse terwyl ek my Kanadese Visum in Kaapstad hernu het.

Daar is 'n warm, outydse gevoel wanneer jy inboek. Die staf is besonders vriendelik en gasvry en dit voel soos 'n groot familiehuis daar. Hoewel ek 'n stort en toilet moes deel, was dit altyd pragtig skoon en welriekend. Bedags kon ek vanaf die stoep kyk hoe die wolke ou Tafelberg toemaak, of ek kon vir ure die kabelkarretjies dophou teen die berghang. Baie dankie aan Shireen en haar kollegas wat sulke warm, persoonlike diens gelewer het. Ek maak weer eendag 'n draai daar by The Lenox - vir seker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L
Gesin met tieners

Die Lenox is ideaal as slaapplek en basis om Kaapstad te verken.

Meer kan egter gedoen word deur die kombuistoebehore vir selfdiens op te gradeer soos mengbakke, klitser en eie spaan. Ons wou pannekoek bak, maar 'n klitser en mengbak was nie beskikbaar in die kombuis nie en ook nie 'n geskikte pan nie. Ontbytkwotasie was R150 per persoon wat R600 uitwerk vir vier persone wat beslis te duur is. Lenox kan gerus 'n ontbyt van "Breakfast Cereals" soos weet-bix of post toasties met 'n sny brood en koffie insluit vir op die meeste R50 ekstra maar nie R150 nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lenox Guesthouse se terugvoer

Goeie dag,
Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons jou waardevolle terugvoer te gee. U opmerkings oor die bykomende bakkies en klitser word opgemerk en sal dienooreenkomstig opgetree word. Die gekwoteerde prys van R150.00 per persoon vir ontbyt is vir 'n volledige Engelse ontbyt. Ons laat egter toe dat gaste ook selfversorging kan maak. Die opsie vir 'n kleiner ontbytaanbieding word ook opgemerk. Ek hoop dat ons die geleentheid het om jou weer in die toekoms terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Judy

The Lenox Guesthouse
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine K

The stay was amazing.

The housekeepers were friendly and very helpful. The place was clean and the bathrooms were clean as well. The hospitality was impeccable, and my family and I will definitely be returning again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gino V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gino V

Baie rustige plek en baie veilig.

Dus 'n baie aangename plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lenox Guesthouse se terugvoer

Beste Gino
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons jou terugvoer te gee. Ek is bly om te lees dat jy gevind het dat The Lenox Guesthouse rustig en veilig is. Ek hoop wel dat ons die geleentheid het om in die toekoms weer van diens te wees.
Vriendelike groete
Judy

The Lenox Guesthouse
Rinalda D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rinalda D
Saam met vriende

Baie interessante ervaring.

Het toeriste van ander lande ontmoet. Pragtige ou gebou met baie potentiaal.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lenox Guesthouse se terugvoer

Beste Rinalda
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie van The Lenox te voltooi. Ek is so bly om te lees dat jy jou verblyf geniet het en dat jy 'n paar internasionale toeriste ontmoet het tydens jou onlangse verblyf by ons. Ek hoop dat ons die geleentheid het om jou weer in die toekoms terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Judy

The Lenox Guesthouse
Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 96 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millstraat 2, Tuine, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA680597ea6f4513437983664088dfcca1c14bac913f842f0b68917b6309ced6f5f4bb8f48316f1c31f39bd5d466ca3775a7a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 2 Mill Street Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.934120574624 18.414227020238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem