Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Liferboat

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Roy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir The Liferboat
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Liane G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liane G
Gesin met klein kinders

Home away from home!

The gracious hospitality from Roy and Belinda is amazing. Over and beyond any expectation - helpful, accommodating, flexible, truly the most gracious hosts!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Liferboat se terugvoer

Liane, thank you for your wonderful review. It was lovely hosting you and your son.

Best regards,
Roy

The Liferboat
Michael D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D
Gesin met klein kinders

Relaxing.

Relaxing and peaceful atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig!

Lekker gerus, boot gery en gekuier!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike B
Enkelreisiger

Suitable for a family.

Comfortable but basic accommodation. No frills or extravagances.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerri K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerri K
Enkelreisiger

I'm a regular visitor, Roy always makes sure that I am comfortable and have everything that I need.

The accommodation is ideally located on the Berg River, with access to the water via the jetty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Liferboat se terugvoer

Dear Kerri,

Thank you for the wonderful review and we will work on the issues where we did not rate that highly.

Best regards
Roy Massyn @ The Liferboat

The Liferboat
Jackie P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful location, awesome, warm and friendly hosts.

We had a wonderful stay - enjoyed every moment. Roy, Belinda, and Kit were awesome hosts - so friendly and helpful! We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian D
Enkelreisiger

Baie gerieflik.

Die bed was baie gemaklik, en die uitsig baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Liferboat se terugvoer

Dear Ian,

Thank you for your review and you are welcome any time for a repeat visit.

Best regards
Roy Massyn
@The Liferboat

The Liferboat
Moureen M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moureen M
Saam met vriende

Absoluut heerlik, so rustig.

Om bedags en selfs saans net oor die Bergrivier te kan uitkyk en die rustigheid en vreedsaamheid te geniet, was hemels. Ons gasheer en sy familie was so behulpsaam met inligting oor die dorp en sy inwoners. Ek gaan definitief weer soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geraldine L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldine L

Wonderlike ligging.

Uitsig was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kim G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious venue with a lovely view overlooking the canal. Quiet and peaceful. Friendly owners.

While we really enjoyed our short stay and have no complaints, I think the owners should consider updating the decor (eg. curtains, pictures, lamps and remove the carpets and add vinyl flooring). Torn net curtain in kitchen. Mattress on queen size bed is a little soft and dips in the middle when two people are in the bed. Basin in bathroom is very low and small. Seating in kitchen takes up so much space and would not be used when the balcony has seating and a lovely view. Rather add a table in the lounge area and replace the two single beds in that room with sleeper couches. Better security in the parking area?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging.

Die plek is fantasties op die lagoon maar het beslis aandag nodig. Dit het soveel potensiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherise S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cherise S
Gesin met klein kinders

Relaxing.

Our stay was great. Wind blew a bit, but we enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jochen N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jochen N
Besigheidsreis

Fantastic place by the river.

The Liferboat is the perfect place for connecting with the soul! Very peaceful and quiet with the sound of special and beautiful birds! Owner Roy is very kind and helpful and will make your stay unforgettable! Will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean F
Enkelreisiger

An extremely helpful host - made my stay worthwhile.

Friendly, efficient service. I will recommend to anyone travelling in this area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing en heerlike kuierhuis.

Is 'n lekker blyhuis op die rivier, wat dit idillies mooi maak, voëllewe opwindend. Ongelukkig kon ons die voorstoep wat oor die water uitkyk, net een dag rerig gebruik, want die wind het ons uitmekaar gewaai die eerste twee dae. Gasvrye eienaars. Ons sal beslis weer van Liferboat gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Liferboat se terugvoer

Dear Susan, thank you for the wonderful review and apologies for the wind, we look forward to welcoming you again in the near future.

The Liferboat
Joubert U - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspan langs die water.

Hierdie wegbreek was 'n broodnodige wegraak na 'n baie besige en uitputtende tyd. The Liferboat is werklik 'n oase in die "rat race". Die marina met sy rustigheid op jou voorstoep smeer af aan 'n mens en jy gaan werklik teensinnig weg. To the Massyns, thank you for going the extra mile to assist with moving the dates when yet another engagement interfered with our booking. From the reception to the "good bye" we felt welcome and at home. Ons sal beslis weer hier kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Liferboat se terugvoer

Joubert, Thank you for the awesome review. We look forward to welcoming you again in the near future.

The Liferboat
Schalk V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was in its place. Place was clean end everything you need was in the flat. We will definitely be back. The owner was also very friendly.

Awesome stay and value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Liferboat se terugvoer

Dear Schalk,

Thank you for your wonderful review. It was an absolute pleasure having you and we look forward to hosting you again.

Best regards,
Roy Massyn
@The Liferboat

The Liferboat
Willem H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Willem H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename veblyf.

Wat gehinder het is, plasiese teelepels, geen braaivleisskottel nie, drie wynglase waarvan 1 gekraak was, volgende dag deur eienaar vervang, en die ander een n klein plastiese glasie. Nie veilige parkeerplek vir motor nie. DStv-pakket nie wat-wonders nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Liferboat se terugvoer

Dear Willem,`

Thank you for pointing out the shortcomings of our accommodation, we apologise for any inconvenience caused and have taken measures to rectify the issues raised.

Best regards,
Roy
@The Liferboat

The Liferboat
Steven W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steven W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en ontspannend.

Fasiliteit is baie goed toegerus om gerieflik te kan ontspan. Pragtige uitsig oor die kanaal/rivier. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam en dra die belange van hulle gaste op die hart. Baie gerieflik en sentraal geleë. Ons het lekker ontspan en die wegbreek baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Liferboat se terugvoer

Thank you for the wonderful review we really enjoyed you as guests and hope to welcome you again sometime in the future.

The Liferboat
Charl B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charl B
Gesin met tieners

Lekker gekuier. Slegs een aand.

Roy, die eienaar was great. Die kombuis kort bietjie liefde. Net drie borde (ons was vier mense). Kan skoner wees. Lekker ligging. Op die rivier. Gasheer en sy vrou bly onder. Ons bo. Aparte ingang en genoegsame privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara H
Saam met vriende

Liferboat was ideaal vir ons doel.

Liferboat het ons voorsien met die basiese behoeftes vir 'n oorslaap vir een nag op pad om blomme te sien op die Weskus. Slaapplek vir twee in afsonderlike beddens, plek om te ontspan, advies waar om meer blomme te soek. Die mense was vriendelik en behulpsaam. Maar die meubels en hoe alles gerangskik is effens oudtyds en vreemd, maar wel gemaklik. En 'n reukie in die woonstel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en goedgeleë en 'n mooi uitsig.

Port Owen - uitstekende restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlie D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlie D

Net oornag vir een aand op toer.

Vreeslike mooi uitsig. Baie netjies en gemaklik. Oulik uitgelê. Net nie so privaat gevoel nie. Daar was ongelukkig ook n 'nosy' buurvrou wat ons afgesit het omdat ons laat ingekom het en haar honde geblaf het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Liferboat se terugvoer

Dear Karlie,
Thank you for your review we enjoyed you staying with us and apologies about the neighbor and her dog which we are continually trying to resolve but she is very stubborn.
Best regards
Roy Massyn @The Liferboat

The Liferboat
Tinus E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tinus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig

Als is baie rustig, skoon en veilig. Daar is net een groot probleem en dit is die hoofslaapkamermatras, dit is asof dit jare terug vervang was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Liferboat se terugvoer

Dear Thinus,
Thank you for the kind rating and apologies that the mattress was not to your liking. We had a complaint about the mattress in February 2020 and immediately replaced it with a new one and expected better life than just over a year so will check it out and replace if needed.
Best regards
Roy

The Liferboat
Marinda B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging. Die eienaar is vriendelik en hulpvaardig. Rustige atmosfeer.

Pragtige uitsig. Naby besienswaardighede. Die bootvaart op die Breêrivier was ’n lekker ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard J
Saam met vriende

Asemrowend, aantreklik en lekker stil area.

Dit was baie lekker. Ek en my gesin het dit baie geniet en die gaste wat die geleentheid saam met ons gevier het was verspot op die plek Sal definitief teruggaan na Liferboat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location.

Close to Cape Town. Excellent guest house and location on the waters edge of the Berg River. On the Berg River, ideal for kayaking, canoeing, sailing and all. It's a bird watchers dream. There are plenty of shops nearby. It pure joy as the owners Roy and Belinda were great hosts. They were very friendly and helpful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige ligging.

Naby Kaapstad. Uitstekende gastehuis en ligging aan die oewer van die Bergrivier. Aan die Bergrivier, ideaal vir kajak, kanovaart, seil en al. Dit is 'n droom vir voëlkykers. Daar is baie winkels in die omgewing. Dit was 'n groot vreugde, want die eienaars Roy en Belinda was goeie gashere. Hulle was baie vriendelik en behulpsaam.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Liferboat se terugvoer

Greg and Debbie,
Were fantastic guests and we would welcome them any time.
Best regards,
Roy
@The Liferboat

The Liferboat
Jandre J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties. Roy is die perfekte gasheer.

Baie skoon, veilig en rustig, met fantastiese uitsig. Ongelooflik lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Liferboat se terugvoer

Thank you for the wonderful review Jandre we could have not wished for better guests and look forward to welcoming you again sometime in the future.

Best regards
Roy

The Liferboat
Elton I - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elton I
Gesin met klein kinders

Awesome.

Roy en sy vrou was absoluut awesome, die plek is perfek geleë, ons is 'n familie met klein kinders en hulle het ons vertrek soveel makliker gemaak om ons later te laat ontruim, ons gaan definitief Liferboat besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig, met 'n pragtige uitsig.

Heerlike verblyf. Bekostigbaar, veilig met 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Liferboat se terugvoer

Marietjie,

Baie dankie julle ons gekies het bo die ander en ons is bly dat julle die tydjie saam met ons geniet het. Ons hoop om julle weer te sien.


Groete van "The Liferboat."

The Liferboat
Andreen M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andreen M
Gesin met tieners

Beautiful location, fantastic, friendly hosts, great place to relax and unwind.

Awesome stay with friendly, welcoming hosts. Scenic location, lovely place to unwind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Liferboat se terugvoer

Dear Andreen,

Thank you for the wonderful review and also spending time with us.

Best regards
Roy.

The Liferboat
Tracy A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Charming for a weekend away.

I was under the impression that it was 2 bedrooms, but its one bedroom with single beds in the lounge. Was not what I was expecting, so was a little disappointed. As we were 4 adults, this was not ideal but if you were a single couple this would have been a nice place to stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlik vir 'n wegbreeknaweek.

Ek was onder die indruk dat dit 2 slaapkamers is, mar dit was een kamer met enkelbeddens in die sitkamer. Dit was nie wat ek verwag het nie, so ek was bietjie teleurgesteld. Ons was 4 volwassenes, wat nie ideaal was nie, maar as jy enkel paartjies is sou dit 'n lekker plek gewees het om te bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Liferboat se terugvoer

Dear Tracy Lee,

Apologies for the accommodation not meeting expectation. I thought we had the rooms and the layout covered in the photos on the Traveground web page. I have reviewed the photos and they could be misleading so will add more photos for our future clients, we will also give more detail in the write up on the property. Thanks for bringing this to our attention and we hope to see you again in the not too distant future.

Best regards,
Roy Massyn
The Liferboat

The Liferboat
Eileen V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer daar bly.

Is vriendelik ontvang en het heerlik gebly. Die rustigheid van die rivier is net wat mens nodig het. Plek is netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Liferboat se terugvoer

Dear Hannes,

Thank you for the wonderful review and happy you enjoyed your stay with us, we look forward to welcoming you and your wife on a future stay with us.

Best regards
Roy Massyn

The Liferboat
Kosie O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kosie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging, rustig en toeganklik tot alles (bv. ander dorpe, see, eetplekke, winkels).

Ligging en slaapplek 100%, die kombuis oulik, maar die kombuistoerusting het bietjie aandag nodig. Die eiernaars was hulpvaardig en vriendelik. Het vir 12 aande lekker uitgerus weens rustigheid en stilte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Liferboat se terugvoer

Hi Kosie,

Thanks for the wonderful review, we also enjoyed having you and your wife staying with us. In an effort to improve the Liferboat we would appreciate it if you could expand on "kombuistoerusting het bietjie aandag nodig". We would like to know where we could improve and make sure future guests have a better experience.

Best regards
Roy Massyn
The Liferboat.

The Liferboat
Caron P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caron P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning!

I enjoyed my stay at The Liferboat, it was so nice and the owner was very welcoming. The place was clean and tidy and lovely to stay in. Also the view is amazing and the deck is magical.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pg J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pg J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende fasiliteite, wonderlike ligging.

Die ligging op die Port Owen kanaal het Liferboat baie aantreklik gemaak. Die verblyf op die boonste verdieping is privaat, maar het toegang tot die kanaal en die jetty voor. Rory het ook sy kano vir ons beskikbaar gestel. 'n Heerlike Weskus ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 590
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 44B, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4MDliYTE4LWQ1MDAtNDdjYy1iNDUzLTFkZWZmNWM4ZGUzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 4 mense 37 5 1 5 44B Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.783946948641 18.153451298811
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem