Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Light House - Danni

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Avalanche-straat 16, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 075 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Light House - Danni bied selfsorgverblyf in 'n bekoorlike woonstel in Westdene wat ideaal vir 'n paartjie is. Dié woonstel is ook naby die wêreldbekende woonbuurt Melville geleë, wat met moderne restaurante, kroeë en kafees spog.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaapkamer, kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel het 'n buitestort en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n lessenaar en gemaklike sitplek wat na 'n balkon met sitplek lei.

Daar is ook 'n boma in die tuin waar gaste kan braai. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by The Light House - Danni sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamerbediening
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Avalanche-straat 16, Johannesburg, 2092, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 075
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 075
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Avalanche-straat 16, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e46b74ab6bf112ab39313f5eeac81c158b0311b76f41fe6be54285afc76633c793d373b263a367f1a296fc96c443e592e1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag, vir 2 mense 16 Avalanche Street Johannesburg 2092 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -26.177175 27.9964401
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem