The Lighthouse Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Frank Tersia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
John M - Mei 2018
Algehele gradering
Only with a few changes.
Jan O - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit is 'n riem onder die hart om te hoor ons moeite word waardeer. Baie dankie. Ons hoop dis selfs beter volgende keer as u kom.
Frank en Tersia
Lelanie G - Des 2015
Algehele gradering
Teen die prys kan die kamer mooier gemaak word, beter afwerking.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Hi Lelanie, dankie vir jou inspraak. Ons neem dit ter harte. Ons was bietjie onkant gevang met die reaksie op die advertensie. Ons het verwag dat mense eers heelwat later sal inkom. Intussen is daai kamer uitgeverf en is ons besig om temas in te werk. Bedens is verander en bedegoed. Van die ander kamers is ook al verander en word ook lugversorgers ingesit. Meskien as julle eendag hier verby ry kan jul bietjie kom inloer. Ons luister regtig na al die komentaar en probeer iets daaraan doen.
Nogmaals dankie vir jou positiewe inspraak, ons waardeerr dit.
Seen en groete vir julle. Hoop jul het lekker vakansie gehou.
Frank en Tersia
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Grahamstraat 25, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom