8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 4 Mykonos Street, Skiathos Bay, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Lighthouse is in Skiathosbaai in Langebaan geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesinsvakansie in dié gewilde vakansiebestemming. Die eenheid is naby alle geriewe, doendinge en besienswaardighede vir die hele gesin geleë.
Daar is 4 slaapkamers wat slaapplek het vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die ander 3 slaapkamers deel 'n aparte badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke bring.
Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy sou benodig vir selfsorg, insluitend 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Die ruim, oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die eet-area het 'n eetkamertafel met sitplek vir 10 gaste en oorgenoeg ruimte.
Daar is 'n binne- en buitebraai-area wat na 'n onderdak-stoep met 'n piekniektafel lei.
NB. Alle betalings moet afgehandel word drie dae voor die inklokdatum.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 4 Mykonos Street, Skiathos Bay, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink The Lighthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Mykonos Street, Skiathos Bay, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang