Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Little Roost Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Wanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir The Little Roost Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Johan J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super netjiese verblyf.

Gerieflike basis binne loopafstand van KKNK feesterrein en sommige venues. Lekker eetplekke in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida-mari P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida-mari P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ons het lekker en gerieflik gebly. Daar is ook 'n koel tuin en stoep vir buite kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dr Bruce C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Bruce C
Enkelreisiger

Very comfortable stay with much attention to detail.

Excellent customer service. I do not like using a microwave given my scientific knowledge regarding EMR. When I pointed this out, the host immediately went and purchased a small 2-plate electric stove which made me very happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryka C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka C

Daar is nie woorde om te beskryf hoe lekker ons gebly het nie. Beste van die bes.

Fantasties en lekker verby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talita M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita M

Gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing.

Ons het baie lekker gebly by The Little Roost Cottage. Die plek is goed ingerig en netjies. Daar is alle moontlike geriewe vir 'n lekker verblyf en die omgewing is rustig en stil, hoewel dit naby is aan winkels en restaurante. Wanda het gesorg dat ons alles het wat ons nodig het. Selfs die braaivleisvuur was klaar gepak, ons kon net aansteek en braai. Ek kan die verblyf aanbeveel en sal graag in die toekoms weer daar wil tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 19, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed3f533691e225ce0f3be54d5dc0df800313461eabeaa119bbc3e90cf6440b42b6022bb6f57f615657bcaca9b3f4752011ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 19 Loop Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.5879523 22.2067446
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem