Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lodge Bethal

Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 19 resensies vir The Lodge Bethal
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.7/5
Mike E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verassende ondervinding.

Die geriewe is voortreflik en die diens is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lodge Bethal se terugvoer

Hallo Mike, baie dankie vir jou kommentaar. In ons bedryf is dit lekker om mense soos jy te bedien.

The Lodge Bethal
Floors P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Floors P
Enkelreisiger

Baie netjies en aangenaam. Verblyf was in alle opsigte gasvry.

Baie netjies en aangenaam. Verblyf was in alle opsigte gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anmarie K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmarie K
Gesin met klein kinders

Netjiese, oulike verblyf.

Vriendelik ontvang en baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tendani M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tendani M
Enkelreisiger

Value for money.

I was there for the Kosmos 3 in 1 marathon in Secunda. It was very convenient to travel from the lodge to the race. I’ll consider staying there again next year for the race.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lodge Bethal se terugvoer

Good day, thanks for your review. It is pleasant for us to read such a review.

The Lodge Bethal
Willem C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons nommer een keuse in Bethal.

Skoon eenhede wat baie goed toegerus is en goeie kos in die restaurant. Wil net graag noem dat dit nie meer so stil is nie aangesien mede gaste erg luidrugtig raak, hoe later dit word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lodge Bethal se terugvoer

Goeie dag, baie dankie vir die uitstekende terugvoer. Ek glo ons ander gaste was ook aangeneem verras met The Lodge. Hulle het dit net gesê en nie geskryf nie.

The Lodge Bethal
Jurg S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurg S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, netjies en gerieflik.

Baie netjiese verblyf. Vriendelike personeel en gasvry. Gerieflike en luukse verblyf. Jammer daars min toerismebesienswaardighede in die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Antoinette V
Saam met vriende

Teleurgesteld.

Geen verbetering t.o.v. die beddegoed. Geen dekens. Swak ontvangs. In vergelyking met 'n paar jaar gelede. Sal aanbeveel dat die kamers se interior opgeknap word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lodge Bethal se terugvoer

Goeie dag Antoinette, ons is baie jammer dat u so 'n ervaring gehad het. Ek sien dit is die derde keer in 'n redelike kort tydperk wat u by ons oornag het. Baie dankie vir u getroue ondersteuning.
The Lodge

The Lodge Bethal
Jeffrey K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey K
Saam met vriende

I have enjoyed the stay at the lodge and I was welcomed.

I enjoyed my stay at the lodge and I slept quietly and had a nice time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lodge Bethal se terugvoer

Good day, thanks for this excellent review.
Hope to see you soon so we can treat you again.

Regards The Lodge

The Lodge Bethal
Henriëtte C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henriëtte C
Saam met vriende

Was baie beïndruk met die diens en die blyplek.

Goeie diens ontvang. Pragtige blyplek. Sal beslis vir vriende en familie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lodge Bethal se terugvoer

Goeie dag, baie dankie vir opbouende kritiek. Dit is net 'n voorreg om gaste wat waardering vir goeie diens het te diens.
Groete, The Lodge bestuur en personeel.

The Lodge Bethal
Leon K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Leon K
Enkelreisiger

Alles was puik!

Die plek voldoen aan al die standaarde. Kamer skoon en als in plek. Ete was baie lekker en diens puik en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lodge Bethal se terugvoer

Goeie dag, baie dankie dat u alles wat ons doen om die klient gelukkig te hou positief ervaar het. Dit is dan ook lekker om sulke kliente op die hande te dra. Groete The Lodge personeel.

The Lodge Bethal
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roline M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roline M
Gesin met tieners

Baie gemaklik, als wat ons nodig gehad het was daar.

Al wat bietjie gepla het, was toe ons in die eenheid ingaan, kon ek ruik dat dit voorheen deur rokers gebruik moes gewees het. Gastehuise moet asb. 'n prioriteit daarvan maak om voornemende gaste te vra of hulle rook of nie rook. Dan kan hulle net sekere kamers altyd gebruik vir rokers. Daar is geen ander reuk wat so klou soos sigaretrook nie. Jammer, maar ek gee my eerlike mening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lodge Bethal se terugvoer

Goeie dag Roline, baie dankie vir jou resensie. Ons probeer altyd ons bes om alle kamers goed te laat ruik. Ons maak van n sproei en osoon masjiene gebruik. Dit is nie altyd moontlik om nie rokers of rokers in spesifieke kamers te huisves nie. Ek vra dat as so iets ooit weer met jou gebeur dat jy dadelik die plek se ontvangs in kennis stel sodat hulle dan dadelik jou skuif of die eenheid te sproei. Hoop ons sien jou binnekort weer.

Groete The Lodge

The Lodge Bethal
Andre W - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre W
Enkelreisiger

Vriendelik ontvang.

Skoon en goeie gehalte blyplek. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lodge Bethal se terugvoer

Baie dankie vir die skrywe. Lekker om goeie diens aan goeie mense te gee.

The Lodge Bethal
Anton W - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anton W
Gesin met klein kinders

Onvriendelik!

Ontvangs was ongemaklik en die dame was onvriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lodge Bethal se terugvoer

Goeie dag, baie dankie vir die nota aan ons. Die dame was heeltemal verbaas toe sy jou oproep kry dat julle voor die hek staan.
Ek verstaan dit moes n redelike lang tyd gewees het wat julle daar gestaan het. Die dame was besig in die kombuis wat ook n hek klokkie het en
toe opgestap na die wassery waar jy haar gebel het. Sy was rerig verbaas en verward want sy weet ek duld die gestaanery voor die hek glad nie
en ek was die motor reg agter jou wat dit aanskou het. Ek het doelbewus nie die vanaf my motor oopgemaak nie omrede sy aan diens was
en moet van alle bewegings weet. Ek kan jou verseker dat ek het dadelik ondersoek ingestel en daar was fout met die klokkie
van die hek in die kombuis. Jy het my seker sien op en af stap met die gereedskap.
Ek wil dan graag onverskoning vra sou sy onvriendelik opgetree het. Dit sal my ook baie ongemaklik laat voel het.
Wees verseker sy is n dierbare dame wat net haar boeglam geskrik het oor jou oproep en toe ry ek nog reg agter jou saam in.
Groete Kevin

The Lodge Bethal
Chantelle S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens. Die kamers is baie ruim, netjies en skoon.

Word sterk aanbeveel. Ruim, netjiese, skoon kamers en baie veilig. Restaurant se kos was baie lekker, net bietjie duur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lodge Bethal se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit is altyd lekker om sulke resensie te kry. Ons staf doen altyd net hul bes.
Ook, baie dankie vir die terugvoering oor ons lekker kos, ek besef dat die kostes hoog is maar wees verseker ons betaal ook maar duur vir goeie kwaliteit.
Groete,
Almal van The Lodge

The Lodge Bethal
Smita D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Smita D
Gesin met klein kinders

Neat and tidy place. Great service.

See the stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lodge Bethal se terugvoer

Good day, it is always a proud moment to get such feedback.
All the staff walk the extra mile, and see we pick the fruit.
Thank you very much for your feedback.

Regards,
The Lodge Family

The Lodge Bethal
Mickey D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mickey D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Baie netjies en skoon. Ook goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lodge Bethal se terugvoer

Hi Quartus,
Baie dankie, dis sommer n riem onder die hart as ander dit kan waardeer.

The Lodge Bethal
Vihan M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vihan M
Gesin met tieners

Baie netjies - heerlike verblyf. Sal verseker weer van hulle gebruik maak!

Kos is heerlik en die diens puik! Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritha V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maritha V
Gesin met tieners

Goeie, skoon kamers.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 380
R1 380 R1 035
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 380
R1 380 R1 035
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 380
R1 380 R1 035
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chris Hani-straat 72, Bethal, 2310, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1NTRjZmNhLTZlZWYtNGEyMS1iZmU1LTY0NjFlNzZlODQ4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 380 nouVanaf R1 035 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 72 Chris Hani Street Bethal 2310 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.454472222222 29.467472222222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem