Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Loft

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Júan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Maande gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir The Loft
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Liandra K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandra K
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs, pynlik netjies, alles wat jy benodig.

Goeie kommunikasie voor die tyd van die eienaar oor waar om sleutels te kry ens. Maklike toegang, plekkie is pynlik netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Loft se terugvoer

Jislaaik! Hoe geniet ons hierdie nou! Baie dankie, kom kuier asb. weer.

The Loft
Marina Coetze C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina Coetze C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Goeie reelings omdat ons na ure arriveer het. Ons kon goed uitgerus daar wegry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Loft se terugvoer

Baie dankie, ons is mal daaroor om sulke goeie terugvoer te kry. Kom kuier gerus weer!

The Loft
Jacques B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B
Enkelreisiger

Vervelig. Aangename plekkie. Mooi dek en baie mooi binne.

Die probleem is dat die parkeergang nou is en daar kan net een voertuig in as dit nie reg geparkeer is. Ek het gesukkel om 'n kar geskuif te kry. Die dek is baie mooi, maar daar is geen dekking teen reën nie. Mens kan nie buite gaan as dit reën nie, so daar is ook nie geriewe vir braai nie. Ek slaap amper elke week in 'n gastehuis en die plek is netjies, maar kort net bietjie beskutting. Voetgangers kan mens sien op die dek en bedelaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Loft se terugvoer

Hi Jacques, baie dankie vir die terugvoer. Dit help ons om Die Loft gemakliker te maak vir toekomstige gaste.

The Loft
Phillip F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip F
Besigheidsreis

Sakereis gewees 4 dae was baie aangenaam. Júan en sy vrou is baie aangename mense.

Heerlik en aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Loft se terugvoer

Baie dankie, Phillip. Dit was vir ons lekker om julle te kon ontvang. Kom kuier gerus weer!

The Loft
Vivienne M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

All you need for a comfortable stay.

Extremely neat and lovely place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Loft se terugvoer

Thank you so much for the kind feedback. Please come and visit us again soon. This makes us very happy.

The Loft
Wendy T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike eienaars, baie skoon en netjies - baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Maklik om daar uit te kom, baie vriendelik ontvang en het te lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Loft se terugvoer

Baie dankie, hierdie laat ons breed glimlag! Kom kuier asb. weer, ons waardeer die ondersteuning geweldig!

The Loft
Hattie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hattie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig, verkwikkend, en definitief waarde vir jou geld.

Ons het heerlik gebly en kan The Loft met vrymoedigheid aanbeveel by almal wat verblyf soek in Bredasdorp. Die eienaars is fantasties en doen alles in hul vermoë om jou gemaklik en tuis te laat voel. Alles is skoon en baie netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Loft se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit maak ons opgewonde om meer gaste te ontvang. Kom kuier asb. weer.

The Loft
Tarryn P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn P
Gesin met klein kinders

Luxurious, clean and accommodating.

Wonderful and friendly hosts that put quite a bit of thought into the loft and the amenities. Very good value for money, would make for a lovely breakaway spot. Located centrally within walking distances to some lovely restaurants. Would definitely recommend the accommodation to my family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Loft se terugvoer

Thank you very much for the kind words. We appreciate it more than you know. Feel free to come and visit us again anytime.

The Loft
Mr Gerome Roman R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mr Gerome Roman R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

Really nice and cool place. Everything is good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Loft se terugvoer

Baie dankie, kom kuier gerus weer. Ons waardeer die terugvoer terdeë.

The Loft
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uys-straat 7, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2904700bf91e73b36f9573c122bc777c478ec1d5b98ce9ecc9d4d12078e396534d8d1c537898f97e3edd6ac35b13ea39e0f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R893 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 7 Dirkie Uys Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.5335333 20.0409823
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem