LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Loft | LekkeSlaap
+10

The Loft

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir The Loft
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.6/5
Chris H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging van die Loft is 'n groot pluspunt! Lieflike stil strand.

Die enigste klagte was die toestand van die kombuis vadoeke. Die opwasvadoek was vol gate en die afdroogvadoek was deur vorige besoekers gebruik - dus nie skoon nie. Die skuursponsie was oud en grillerig. Die eienaar het verskoning aangebied en ek is seker die probleem sal nie weer voorkom nie. Die Loft is 'n oulike plekkie en behalwe vir hierdie klein probleempie beveel ek met vrymoedigheid die Loft aan.

Udo A - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Udo A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker “cosy” wegkomplek vir sielerus.

Geen fieterjasie plek net wat mens nodig het om te ontspan, rus en vrede, dis 'n plek om te wees.

Lourens L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, relaxed.

Small inside but all you need for breakaway and lock up and go. Also secure and have a nice stoep with a beautiful view of the ocean that you can also here.

Liesl R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl R
Saam met vriende

Salig, rustig behalwe vir die wind wat gewaai het.

Heerlik gekuier met 'n privaat strand 'n klipgooi weg. The Loft is lekker ingerig vir basiese kosmaak, anders is daar baie eetplekke in die dorp.

Ruan V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die geluide van die see maak dat 'n mens wil teruggaan.

Baie netjies en oulike plek, by die see vir 'n vinnige stap. Eienaar is baie vriendelik en gaan die ekstra myl!

Rialette V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rialette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat benodig en goed geleë.

The Loft is fantasties geleë en baie goed toegerus. Die eienaars se winkel, Junk and Disorderly, op die dorp is ‘n moet-sien en die ontbyt is fantasties. Ons sal beslis weer van The Loft gebruik maak.

Theo V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en die eienaar is baie gasvry en soos ons die Weskus-menase ken - 100% onse mense.

Sien sterre.

Cara T - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik gewees.

Pragtige uitsig en baie lekker gerus, ook baie netjies gewees. Sal beslis weer gaan.

Tessa S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tessa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir jou geld, in 'n baie stil area van Paternoster. Mooiste see-uitsig, en baie naby aan die strand.

Klein dingetjies wat kan aandag kry: Die braai kan daagliks skoongemaak word, aangesien dit die hoof wyse is van kosmaak, of 'n braai grid borsel kan voorsien word om self skoon te maak. Gemakliker sagter stoele vir die balkon. (Die uitsig is so ongelooflik mooi, maar die harde houtstoele word mettertyd ondraagsaam). 'n Buitelig by die braai-area sal dalk ook 'n opsie wees. Verder, was ons verblyf 'n ongelooflike een, wat ons beslis nie gou sal vergeet nie.

Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 34, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2ZDQ2NTExLWVkNTItNDA0Yy1iNGE4LTJhYTk4NzQ0YjA0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 34 Sonkwas Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.81162 17.88279
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!