The Loft on 102
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 102, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Geen kinders onder 7
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
The Loft on 102 is 'n gerieflike gemeubileerde eenheid wat net 2 km buite Witrivier geleë is.
Die eenheid bied slaapplek vir 3 gaste en is ingerig met 'n gemaklike dubbelbed of 2 enkelbeddens, en 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond, en eetarea. Gaste kan ook lekker ontspan in die leefarea voor die TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na die dek met uitsigte oor die tuin. Braaigeriewe en parkeerplek agter 'n hek is beskikbaar. Die eenheid het 'n baie steil trap en is nie ideaal vir ouer persone of kinders onder 6 jaar nie.
The Loft on 102 is die ideale oornagplek vir reisigers wat op pad is na Mosambiek of die Krugerwildtuin.
Slaapplek
’n Bespreking by The Loft on 102 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Plot 102, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink The Loft on 102 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 102, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Geen kinders onder 7