Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lofts C19

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Leandri Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 23

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir The Lofts C19
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gawie R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie R
Enkelreisiger

Ongelooflike ervaring.

Ongelooflik. Gasvrou en haar familie is stunning mense. Baja tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lofts C19 se terugvoer

So baie dankie Gawie vir die positiewe terugvoering, waardeer dit opreg!
Was so lekker om jou hier by ons te kon hê en hoop om jou vinnig weer te verwelkom!

Dankie vir jou vriendelikheid, ons gesin is bly ons kon jou ontmoet! Sien weer!

The Lofts C19
Kashiefah S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kashiefah S
Gesin met klein kinders

Very comfortable and affordable.

Myself and my family really enjoyed our stay at The Lofts. Our host was super friendly. The location is perfect, close to the beach and water park. Also, the complex pool was awesome as you could swim at night, and the water was amazing. The apartment was fully furnished with everything you would need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lofts C19 se terugvoer

Kashiefah, thank you so much for the kind and positive feedback. It was a pleasure hosting you and your family, hope to see you soon again.

The Lofts C19
Nadine H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine H
Gesin met tieners

Wonderful.

Very nice, quiet and clean. Owner is very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lofts C19 se terugvoer

Thank you so much for the positive feedback, Nadine. We appreciate it! Hope to see you soon again

The Lofts C19
Corne S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S
Gesin met klein kinders

Ons vriende wat daar oornag het, was baie ingenome en het heerlik gebly.

Ons het The Lofts C19 vir vriende van ons bespreek. Hulle was baie tevrede. Het slegs genoem dat die informele nedersetting daar naby se rook soms 'n probleem kan wees, maar andersins is dit 'n baie mooi plek en die gasvrou het uit haar pad gegaan om dit vir hulle 'n heerlike tyd te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lofts C19 se terugvoer

Baie dankie Corne, waardeer jou positiewe terugvoering.
Dankie vir julle bespreking, hoop om gou weer te sien.
Groete

The Lofts C19
Nicky C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky C
Gesin met tieners

Wonderful, very clean and very friendly host. Flowers and chocolate on pillows as you entered. Very thoughtful host, was a pleasure staying at The Lofts C19 and highly recommend it.

As explained above, it was a wonderful stay and we particularly appreciated the thoughtfulness of the host, Leandri.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lofts C19 se terugvoer

Baie, baie dankie vir die goeie terugvoering Nicky. Dit was lekker om julle hier by ons te akkommodeer. Hoop om julle gou weer te sien.

The Lofts C19
Glynis V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynis V
Gesin met klein kinders

Baie goed en veilige plek.

Vir 'n rustige wegbreek is die plek geskik vir 'n gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lofts C19 se terugvoer

Baie baie dankie vir die goeie terugvoering! Dit was lekker om julle hier by ons te akkommodeer. Hoop om julle gou weer te sien.

The Lofts C19
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, The Lofts C19, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98916d6f72f821f9fa145233dbd805593ede8e12c8b1158c02eecc5f83c539312cfb743e97c03dd7888ea9c708cc7884ba36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 Louis Fourie Road The Lofts C19 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.165382453888 22.109537422657
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem