The Lofts C20
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Fourie-weg, The Lofts C20, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
The Lofts C20 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 in 'n kompleks in Mosselbaai. Dit is 900 m vanaf Diazstrand en die Diaz Waterpark.
Die woonstel is op die tweede verdieping en het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, bad en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas-vrieskas toegerus en daar is 'n sitarea met 'n TV wat die volle DStv-pakket het.
Die leefarea lei 'n ruim balkon met buitesitplek en 'n uitsig oor die tuin en swembad.
Die sekuriteitskompleks bied 'n gemeenskaplike braai-area en swembad, en veilige parkeerplek is beskikbaar.
The Lofts C20 is 2 km vanaf die Langeberg Mall en verskeie ander winkels en restaurante. Gaste kan die strand besoek vir visvang, branderplankry en 'n verskeidenheid aktiwiteite soos sonsondergangsvaarte, 4x4, bergfietsry, voetslaan- en staproetes, die Garden Route Casino, die Kaap St. Blaise-vuurtoring, of die Bartolomeus Dias Museumkompleks besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by The Lofts C20 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Leandri Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 23
Jaar gelys 2
Ligging
- Louis Fourie-weg, The Lofts C20, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink The Lofts C20 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Fourie-weg, The Lofts C20, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom