The Lombard Seaside House
15 gaste
6 slaapkamers
9 beds
3 badkamers
- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 39 Hill Street, Van Dyks Bay, Kleinbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Lombard Seaside House is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat oorkant die strand in Van Dyksbaai, Kleinbaai geleë is. Dit is ideaal vir 'n groot familie of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek met 'n ongerepte uitsig.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 15 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Drie slaapkamers is op die grondverdieping geleë en 3 ander op die boonste verdieping geleë. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Al 3 slaapkamers op die boonste verdieping het dubbelbeddens. Die eerste aparte badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet en die tweede badkamer het 'n stort, 2 wasbakke en 2 toilette.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n etenstafel. Op die boonste verdieping is daar nog sitplek, verskeie boeke, bordspeletjies en 'n houtdek. WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n onderdakstoep met braaigeriewe, 'n buitestort, panoramiese uitsig oor die baai en parkeerplek op die perseel. Die huis is naby winkels en restaurante geleë en Gansbaai is net sowat 5,2 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 39 Hill Street, Van Dyks Bay, Kleinbaai, 7220, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
39 Hill Street, Van Dyks Bay, Kleinbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang