The Lord Nelson Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Lord Nelson Inn bied gehalteverblyf in Simonstad en is ideaal as jy die Kaapse Skiereiland en Kaappunt wil verken.

B&B word gebied in 10 en suite-kamers. Die hotel kombineer sy koloniale erfenis met 'n moderne baadjie. Loer in by Emily’s Bar, drink koffie by die elegante Hardy’s Club Lounge, of kyk sport en flieks in Trafalgar Sportkroeg.

Die hotel is gewild onder plaaslike inwoners en besoekers. Daar is ook gratis WiFi. Die hotel is in die hoofstraat en dis maklik om Simonstad van hier af te verken.

Kenmerke

  •  Braaiplek

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Lord Nelson Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 255 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za