The Marion on Nicol
- Kapasiteit: 26 persone
-
Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Stirling- en Hamilton-laan, Hurlingham, Johannesburg, 2132, Gauteng
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Marion on Nicol is 'n lieflike boetiekhotel wat in die rustige, lowerryke buurt, Hurlingham in Sandton geleë is. Die hotel is op 'n groot perseel met groot, welige tuine geleë wat uitkyk oor die swembad.
Verblyf is beskikbaar in 5 deluxe-kamers met 2 enkelbeddens elk, 7 superieure kamers en 1 'executive'-kamer. Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, en 'n en suite-badkamer, 'n LCD HDTV met sekere DStv-kanale, 'n elektroniese kluis, lugversorging, WiFi en 'n Nespresso-koffiemasjien. Die beddens is oorgetrek met linne met 'n 300-draadtelling en snoesige beddegoed, en elke kamer het 'n ingang van Italiaanse marmer, 'n badkamer met Bvlgari-geriewe, 'n bad met 'n versameling Crabtree en Evelyn-essensiële olies, 'n strykyster en strykplank en 'n 24 uur-kamerdiens.
Die hotel bied geriewe vir konferensies, troues en sakefunksies. Die funksie-lokale is 'n entjie van die hoofhotel af en daar is 'n volledige silwerdiens wat funksies van 20 tot 400 gaste kan akkommodeer. Gaste kan ook die randvloeiswembad en kelkiekroeg geniet of by die hotel se restaurant met sy mengsel van Afrika- en Franse kookkuns eet. High tea word Saterdae, Sondae en op openbare vakansiedae op die terras bedien.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Hoek van Stirling- en Hamilton-laan, Hurlingham, Johannesburg, 2132, Gauteng
Sien meer verblyf in Hurlingham Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 26 persone
-
Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Stirling- en Hamilton-laan, Hurlingham, Johannesburg, 2132, Gauteng
- Geen kinders onder 12