Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Matchbox

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir The Matchbox
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Elmarie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus plekkie vir oornagverblyf alleen.

Die akkommodasie was goed. Plekkie baie goed toegerus, veral met koffie en tee. Beddens was gerieflik. Enigste aanbeveling is dat daar 'n skottel of iets is om die skottelgoed te was, anders gaan mense die badkamer se wasbak met vetterigheid verstop. Buitestoel kan dalk 2 stoele hê. Paul was 'n baie gasvrye gasheer en altyd behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Matchbox se terugvoer

Washing of plates, etc. can be done by arrangement without any issue. There's no issue with a shortage of chairs as there's a table for four people for snacking and relaxing next to the carport. Anything can be arranged without much ado.

The Matchbox
Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rivierstraat 8, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd3d31af482490aa237fac939ca9e9f7b6d9711fa4e388fd8cf9d16fbe788befd60bf9584aec9ca76c96dee38e44c0339cc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 8 River Street Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.483757591939 19.908921167362
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem