The Melville Quarters
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 4de Laan 54, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
-
Vanaf
R600R420 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Melville Quarters bied veilige selfsorgverblyf in Melville, Johannesburg en die ligging is ideaal vir sakereisigers, besoekende professore, studente en vakansiegangers.
Verblyf is beskikbaar in 5 eenhede en 'n volledige drieslaapkamerhuis wat elk 'n privaat ingang en unieke styl het. Lavender en Desert Rose is elk geskik vir 3 gaste en die Jasmine Kamer en Morning Glory Kamer is elk geskik vir 2 gaste. Clive House bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers, elk met sy eie badkamer.
Elke eenheid het 'n badkamer, eetarea, kombuisgeriewe, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Veilige parkeerplek word voorsien en gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad, tuin en braai-area. Die eenhede is naby universiteite, winkels en restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Corlien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4de Laan 54, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
- Gaste dink The Melville Quarters het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Melville Randburg Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 4de Laan 54, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng