Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Merry Crab

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir The Merry Crab
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Denzel R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely place to be.

The Merry is a wonderful experience. The staff is extremely helpful and friendly. I will definitely come back. Thank you Merry Crab.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welcoming, value for money.

The owner and staff are friendly and excellent, and we felt very welcome. The games room and pool facilities were great, and our pets loved it. The beach is only a short walk away with easy access.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertia W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs aanbeveel.

Baie aangename en hulpvaardige personeel. Ons is verras met 'n geskenkmandjie asook 'n geskenkie vir ons honde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola W

The perfect place to unwind.

Our hosts went out of their way to accommodate us through loadshedding, complete power outages, which resulted in no water. We were refunded 2 nights of our stay which was extremely generous as the above was out of their control. The best part of our stay was the tranquility much needed by two tired people! And our little dog had the time of her life!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Merry Crab se terugvoer

Hi Nicola,

We are you all still made the best of the trip despite the issues. Thank you for the kind words. Take care and stay safe.

Suwannee,
The Merry Crab

The Merry Crab
Sunny S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Sunny S
Gesin met tieners

Nicely located, good service, but poor security.

The place is located in a good area, the service was excellent but the rooms are not very clean, need more mats and air freshener. Security is very poor, someone tried to open our door around 04:40 hrs. So we were not so pleased with Security.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker gebly, ongelukkig kan jy nie tot by jou blyplek ry nie maar Edward maak op deur beskikbaar en gewillig te wees om enige tyd te help om enige iets te dra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal weer gaan.

Dink 'n groter yskas is 'n aanbeveling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Juan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek vir mense met klein hondjies. Ons het baie lekker gebly, die huisies is klein maar netjies. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het baie lekker gebly en sal dit aanbeveel vir mense met klein hondjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zizile T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zizile T
Gesin met klein kinders

Enjoyed my stay at Merry Crab. I loved the scenery, it's just plain beautiful and peaceful.

See rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Merry Crab se terugvoer

Ho Zizile,

I am so happy to hear you enjoyed your stay with us and Thank You for taking the time to rate us, truly appreciate both your ratings here and Google Business.

Hope to see you back at the Crab in the future.

Best regards
Pamela

The Merry Crab
Nico B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B
Gesin met klein kinders

Weereens 'n fantastiese week.

Hierdie is die tweede keer dat ons by die Merry Crab (of Gelukkige Krappie soos my dogter dit noem) bly. Ons was weereens baie gelukkig met die vriendelike diens en die ligging van die plek is fantasties. Net 'n kort stap na die naaste strand. Die eenhede was weereens skoon en goed toegerus. Definitief een van ons gunstelingplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Merry Crab se terugvoer

Hi Nico,
Thank you for your kind review, truly appreciate. Always lovely when guests want to visit us again! Hope we see you again in the near future.

Regards Pamela

The Merry Crab
Lize R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize R
Gesin met klein kinders

Rustige en pragtige lodge, baie naby aan die strand. Het dit só baie geniet.

Die ligging, netheid en diens van Merry Crab is tops. Dis 'n pragtige en rustige lodge en die feit dat ons strand toe kon stap is fantasties. Al wat lastig was, is dat daar glad nie selfoonsein by die lodge self is nie. Verder sal WiFi 'n groot verbetering wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-mare S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mare S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik, warm ontvangs, professioneel, lieflike personeel ondersteuning.

Ons sal sonder twyfel enige tyd teruggaan. Elize en haar personeel laat mens onmiddellik tuis voel. Ons was daagliks met warmte deur al die personeel hanteer. Hierdie verblyf het ons vir die eerste maal in baie lank so geniet dat ons tot op die laaste minute nog gehoop het vir 'n kansellasie sodat ons langer kon bly. Geen wonder hul is volbespreek. Hul ligging is fantasties en die omgewing rustig. Hou hulle beslis op 'n gunsteling link. Ons gee met plesier 'n 10/10 vir hul opregte behandeling. Elize en Edward was besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Merry Crab se terugvoer

Thank you for taking the time to review our property, it is greatly appreciated.

We are aware of the problems with the cellphone reception, unfortunately we have been struggling with Vodacom for more than a year now and recently with MTN. We've notified Vodacom on several occasions and have also installed a booster at our cost but as we are not Vodacom clients they are not reacting to our requests. According to town-talk the Vodacom tower has been in dire need of maintenance for more than 2 years, and they keep telling their paying clients that they did not have the budget in 2016/17 to do the necessary repairs. We are hoping that 2018 brings some better results.

MTN has had poor signal for the past few weeks and this has been reported to them and waiting for them to respond on what is causing the poor coverage. Hopefully as MTN clients we will have better results with regards to this service especially since we are all on MTN contracts and it is almost impossible to get hold of staff when required.

We do have Wi-Fi at the lodge however, it is restricted to the main entertainment/reception area only. Guests should be informed of this on arrival, I have spoken to Elize and requested she ensure everyone is notified. We are also looking into a system of getting our Telkom Wi-Fi to the individual units as we are aware of the inconvenience this causes our guests especially those that need to be contactable by their businesses even when on holiday.

Hopefully we'll see you back at the Crab again in the near future, and that we have resolved the cellphone issues but unfortunately this is completely outside of our control.

Regards, Pamela.
The Merry Crab Beach Lodge

The Merry Crab
Vicky G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky G

I would definitely recommend this establishment due to its friendly staff.

The Merry Crab is a tranquil and beautiful establishment situated by the beach side. The staff are very friendly and always available to assist. We did have a problem during check-in and had to wait an hour before the room was ready. However the customer service we received was excellent and made up for the little hiccup.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jürgen B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jürgen B
Gesin met klein kinders

Perfectly located and very friendly staff.

See the stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munro-rylaan 439, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b7c1133c9b395539111df5a858f0c6b52581cfb73f99da602e632a2b45c9f08da67bb34175bc10d9edfb9215de12473caf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 439 Munro Drive Munster 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.003136298493 30.262889564037