The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die Hoofstraat, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth is 'n gerieflik gemeubileerde kothuis met slaapplek vir 4 gaste en net 120 m vanaf die strand.
Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n wasmasjien. Die sitkamer het 'n TV en DStv is beskikbaar, maar gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.
Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met 'n ingeboude braai-area en parkeerplek is beskikbaar in die groot tuin.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Cheryl-Ann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Langs die Hoofstraat, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Gaste dink The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die Hoofstraat, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap