BloemSlaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bretagne-straat 1, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
BloemSlaap bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel, maar gaste het hul eie ingang en geriewe.
The Neighbour Cottage het slaapplek vir 'n gesin en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die leefarea. Die gaste in die eenheid deel 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, tuimeldroër, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met lugversorging, gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix, YouTube en Google. Die kothuis het ook gratis WiFi.
Die eenheid het 'n stoep met 'n etenstafel en 'n braai.
The Puffy Pillow het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, basiese eetgerei en breekware. Die kamer het 'n TV met Netflix, YouTube en Google.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elrina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Bretagne-straat 1, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink BloemSlaap het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bayswater Naval Hill Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bretagne-straat 1, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat