Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Old Cabin

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 15 resensies vir The Old Cabin
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Caru B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caru B

Beste plekkie in Cullinan.

Hierdie was die derde geleentheid wat ek by The Old Cabin gebly het en nie eenkeer spyt nie. Kan hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thealize V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thealize V
Saam met vriende

Clean, neat, value for money, great hosts.

It was clean and neat. Hosts are very friendly and helpful. Can't complain about anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Cabin se terugvoer

Hi Thealize. Baie dankie vir jou goeie review. Dit was baie lekker om jou en jou ma te ontmoet en dankie vir die lekker geselsies! Hoop om julle weer te sien. Groete, Gisela

The Old Cabin
Motshetshe L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motshetshe L
Saam met vriende

Memorable.

My stay was great and I enjoyed every moment, especially the chats I had with Marius and Gisela!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruce C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Bruce C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mosquitoes disturbed us throughout the night.

Good customer care from the owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine W
Gesin met tieners

Pleasant and comfortable.

We had a friendly and welcoming greeting on arrival. The accommodations were comfortable and we had everything we needed. Value for money. Would go again if needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Cabin se terugvoer

Hi Janine. Thank you for your great review. Is was nice meeting you and we hope to see you again in the future. Greetings Marius & Gisela

The Old Cabin
Heillie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heillie S
Gesin met tieners

Die verblyf was gerieflik en die eienaars ongelooflik hulpvaardig en vriendelik.

Die eienaars het ons self ontvang en seker gemaak ons is gemaklik. Hulle was ook daar om ons af te sien. Ek sal hulle verblyf vir enigeen aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Cabin se terugvoer

Hi Heillie. Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Dit was lekker om jou en jou gesin te ontmoet en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete Marius en Gisela

The Old Cabin
Caroline S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline S
Gesin met klein kinders

Beautiful stay.

The place is so homey. Full of warmth. We were taken care of and the owners always made sure to communicate with me. Beautiful people. Definitely going back.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Cabin se terugvoer

Hi Caroline. Thank you so much for your great review. You and your family are awesome people and it was really nice meeting you. Hope to see you again soon. Kind regards, Marius & Gisela.

The Old Cabin
Hendriette P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendriette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaars was baie vriendelik.

Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Cabin se terugvoer

Hi Hendriette. Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Dit was lekker om jou en jou man te ontmoet en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete Marius en Gisela

The Old Cabin
Antionette J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette J
Enkelreisiger

Puik, uitstekend!

Marius en Gisela is die perfekste gasheer en gasvrou. Ek het welkom gevoel van die eerste oomblik wat ek daar gestop het. The Old Cabin was perfek ingerig, alles was netjies en skoon en die bed het te lekker geslaap. Die maaltye was heerlik voorberei en hulle het al my verwagtinge vêr oorskry. Geselskap aangevoer en seker gemaak dat ek goed na omgesien word. Marius en Gisela, julle is 2 pragtige mense en ek wens julle alle sukses toe! Baie dankie vir die tyd wat julle aan my bestee het. Ek beveel The Old Cabin aan vir enige persoon wat net wil wegbreek en lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Cabin se terugvoer

Hi Antionette. Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Dit was baie lekker om jou te ontmoet. Baie dankie vir al jou geselsies en sterkte met jou studies. Jy is net so 'n pragtige mens en ons sien baie uit om jou weer te ontvang! Groete Marius en Gisela

The Old Cabin
Christelle D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle D

Perfekte wegbreek!

Sal die knus plekkie enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Cabin se terugvoer

Hi Christelle. Baie dankie vir julle goeie terugvoering op The Old Cabin. Dit was heerlik om jou kinders hier te he en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete Marius en Gisela

The Old Cabin
Caru B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caru B

Pragtige juweel in Cullinan!

Pragtige plekkie met wonderlike kliëntediens. Skoon, netjies en die ontbyt was heerlik gewees. Ek en my ma het soos twee prinsesse gevoel. Sal The Old Cabin verseker weer gebruik in die toekoms. Pragtig, rustig en waarde vir geld! Baie dankie vir julle wonderlike diens!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Cabin se terugvoer

Hi Caru. Baie dankie vir julle goeie terugvoering op The Old Cabin. Dit was heerlik om jou en jou ma hier te he en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete Marius en Gisela

The Old Cabin
Anita M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Alles was mooi skoon en netjies. Baie vriendelik ontvang. Sal plek enige tyd aanbeveel. Die groot yskas in kamer was 'n pluspunt vir my. Sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Cabin se terugvoer

Hi Anita. Baie dankie vir julle goeie terugvoering op The Old Cabin. Dit was heerlik om julle hier te he en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete Marius en Gisela

The Old Cabin
Mart-mari B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart-mari B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig en ontspannend.

The Old Cabin Guest House is 'n oulike "cabin"-gevoel gastehuis. Naby aan alles in Cullinan. Die eienaars maak baie bemoeiens met hulle gaste. Daar is baie moeite ingesit. Alles wat jy nodig het vir 'n B&B. Plekkie is silverskoon. Waarlik die geld werd. Die ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Cabin se terugvoer

Hi Mart-Mari. Baie dankie vir julle goeie terugvoering op The Old Cabin. Dit was heerlik om julle hier te hê en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien en jou lekker lag te hoor. Groete. Marius en Gisela

The Old Cabin
Marilize M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marilize M
Saam met vriende

Was baie lekker gewees. Het tuis gevoel.

The Old Cabin is 'n netjiese plek en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Dis nog 'n nuwe gastehuis en ek glo as hulle uitbrei soos beplan gaan dit 'n baie besonderse plekkie wees!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Cabin se terugvoer

Hi Marilize
Baie dankie vir jou goeie terugvoering op The Old Cabin B&B.
Dit was heerlik om jou en jou vriendin hier te he en ons hoop om julle spoedig weer te sien.
Vriendelike Groete
Marius

The Old Cabin
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R700
R700 R490
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R490
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R490
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 51, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d3d35610ecb75c0b35779d9f867a346743608a7e7ba916336dbe908463941734ff3782552a0ef0222e096ae567945e57418?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R490 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 51 5th street Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.666998317778 28.531013235023
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem