The Old Cabin
Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 22 Apr 2024 tot 31 Des 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Straat 51, Cullinan, 1000, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R700R490 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Old Cabin is in Cullinan geleë, 1,3 km van die gholfbaan en middedorp af. Dit bied oornagverblyf in 'n Huisie en Gastehuis, elk met sy eie ingang.
Die gastehuis bied 6 eenhede. Vyf eenhede bied elk slaapplek aan 2 gaste en die laaste eenheid bied slaapplek aan 6 gaste. Vier eenhede het enkelbeddens wat in dubbelbeddens omskep kan word. Die vyfde eenheid het enkelbeddens. Die eenheid vir 6 het 'n dubbelbed en enkelbeddens. Hierdie eenhede het en suite-badkamers met 'n stort of stort-oor-bad.
Die kombuisie vir hierdie eenhede is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi, 'n braai-area, stoep en veilige parkeerplek is beskikbaar. Ontbyt en aandete kan gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Jaar gelys 1
Ligging
- 5de Straat 51, Cullinan, 1000, Gauteng
- Gaste dink The Old Cabin het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Straat 51, Cullinan, 1000, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom