Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Old School

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 1, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Old School bied knus verblyf in die klein dorpie McGregor en is ideale oornagverblyf vir toeriste wat die area wil verken of sakereisigers. Die luuksheid lê in die spesiale ruimte van die kamers met hoë plafonne, groot vensters en mooi houtvloere.

Hierdie eiendom het 3 eenhede wat kunstig versier is en gedeeltelik vir selfsorg ingerig is. Dit kan saam of individueel bespreek word. Die eenhede sluit die Geel en die Groen Kamer wat elk slaapplek aan 3 gaste bied en die Blou Kamer wat slaapplek aan 2 gaste bied, in. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die leefarea in elk van die eenhede het 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Gratis WiFi is beskikbaar.

The Old School is ideaal vir iemand wat op soek is na 'n stil plek om te rus of selfs 'n groter groep wat met vriende en familie wil kuier. Daar is 'n lieflike braai- en piekniekarea wat vir gaste beskikbaar is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir The Old School
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 7

Ligging

  • Kerkstraat 1, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Old School het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 1, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA945356f4e47e41407ee4354c4cf5c53497a76653c7d3473e97433c8472e7e5c5934eb82c334d481bba90de2ddf4f6cb85119?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 1 Church Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.94668007222 19.823985476926
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem