LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Olive Thrush Cottage | LekkeSlaap
+35

The Olive Thrush Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastorie-straat 19, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

The Olive Thrush Cottage is rustig en seldsaam, net 'n paar minute se stap van die pragtige Karoo se uitgestrekte landskap, tog ook net 10 minute se stap van die winkels en restaurante in Prins Albert af. Met aankoms sal jou gasheer en -vrou, Paul en Marguerite van Heesch, jou in Engels en/of Afrikaans verwelkom.

Die kothuis is pragtig ingerig met 'n ten volle toegeruste kombuis. Dit bied gerieflike slaapplek vir 2 - 4 mense in 1 slaapkamer en het verder 1 badkamer. Die slaapkamer het een ekstra-lengte koninggrootte-bed, en 2 ekstra-lengte enkelbeddens. Die badkamer het 'n groot stort en sagte handdoeke word voorsien. Die avontuurlustiges kan buite stort, onder die sterre - dis ideaal vir daardie warm somersaande.

Die leefkamer het 'n oopplan-uitleg en sluit 'n eetkamer, kombuis en sitkamer met 'n kaggel in. Die kothuis bied lugversorging, muskietnette en muskietskerms op die venster om jou teen daardie lastige besoekers met vlerkies te beskerm, indien hulle besluit om aan te klop. Stel jou net voor om op 'n warm somersdag aan 'n mengeldrankie te teug langs die nabygeleë dam ... dis hoekom The Olive Thrush Cottage die perfekte keuse is vir selfsorg-akkommodasie in Prins Albert.

Slaapplek

’n Bespreking by The Olive Thrush Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir The Olive Thrush Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Pastorie-straat 19, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Olive Thrush Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastorie-straat 19, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkZmViYmY2LTk1ZWYtNDU0MC05ZmQ5LTllYjFlNDc1YmU3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 4 persone) 18 5 1 5 19 Pastorie Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.226779 22.032994
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!