Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Olive Thrush Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir The Olive Thrush Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Leonie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Beautifully decorated, lovely and cool as it was a very hot day in Prince Albert. Sad that we only stayed for 1 night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Secure, comfortable and cosy.

Loved location and being able to walk to town. Had a lekker braai outside and cosy indoor fireplace. Comfortable and all we need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gemaklik.

Pragtige woonstel en alles is perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sherri K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sherri K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie gerieflik en die kaggel het mooi geloop in die koue. Die bed is gemaak vir royalty, baie gemaklik.

Perfect vir oornag of 'n naweek weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke P
Gesin met klein kinders

Pragtige plekkie met styl toegerus.

Die verblyf is absoluut pragtig en bied alles wat jy moontlik kan nodig hê, tot 'n Nespressomasjien! Riaan is 'n hartlike gasheer en het seker gemaak dat ons tevrede is met alles. Ons sal maklik weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeannere J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeannere J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike kothuis in 'n stil buurt. Riaan was baie hulpvaardig en het ons baie mooi ontvang en akkommodeer.

Sonkrag, kaggel en elektriese komberse het baie gehelp in die koue Prins Albert. Ons troeteldiere het dit net so geniet en daar was gerieflike akkommodasies vir hulle ook gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike en romantiese Karoohuisie!

Die dekor was besonders en die huisie gerieflik en pragtig ingerig. Die muskietnet was nie net mooi nie maar het ook die muskiete baie effektief weggehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erina S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf, naby genoeg om dorp toe te stap, maar ver genoeg om te voel soos 'n plaas. Lieflike verblyf, smaakvol gemeubileer.

Die verblyf is pragtig gemeubileer. Die koninggrootte-bed, elektriese kombers en luukse katoenlinne het gesorg vir 'n heerlike nagrus. Ons het ver gestap op die plaaspaaie uit en ook in die dorp. Ons hond was in die sewende hemel met die groot werf. Ons kon met haar oral op die kleinhoewe rondloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlies K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlies K
Gesin met tieners

It was an overnight stay that proved to be very comfortable.

Beds were comfortable, air-con was great and perfect for an overnight stopover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laura L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Laura L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie waarde vir wat die prys is nie.

Geen aandag vir detail. Klein dingetjies soos seep en shampoo ontbreek. Geen hout vir die vuur. Nie goed ingerig vir self kosmaak nie. Braairoosters was vuil en aangepak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marliese B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marliese B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie vir as jy moeg is of stilte wil he nie

Die cottage is baie gemaklik en het heeltemal voldoen aan ons verwagtinge. Ongelukkig is die nabygelee Bush Bar 'n stoornis as jy moeg is of graag stilte wil he.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Olive Thrush Cottage se terugvoer

Hi Marliese.
You are absolutely right. The Bush Pub was a nuisance. I do apologies.
I am going to take this matter up with the Municipality and see if we can find a solution that suits all parties. I will keep you informed on the progress.
Warm Regards, Paul and Marguerite

The Olive Thrush Cottage
Valda L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Valda L
Gesin met klein kinders

Perfek, gemaklik en baie mooi.

Ons was vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Eienaars het gereeld seker gemaak dat ons gemaklik en gelukkig is. Pragtige huisie en genoeg spasie. Alles wat mens nodig het plus meer. Ons sal graag weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Olive Thrush Cottage se terugvoer

Thank you, Valda.
We hope to see you back soon and we will try to improve where we can.
Warm Regards Paul and Marguerite

The Olive Thrush Cottage
Pierre H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place to relax.

We stayed here for a few days whilst exploring Prince Albert and surrounds. What an amazing place to stay!! The hosts were extremely friendly and helpful. Everything was 100% neat and in place from the firewood to the complimentary milk and butter in the fridge. We really enjoyed the evenings around the camp fire. The cottage is well equipped and totally private. During late afternoons we also enjoyed watching the birds nesting over the dam close by. We will certainly be back when we are in the area again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia D
Saam met vriende

Sien ons beslis weer!

Dit was voorwaar 'n fees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Olive Thrush Cottage se terugvoer

Hi Tersia
Baie dankie vir die vriednelike woorde.
Ons hoop om julle weer spoedig te verwelkom.
Paul and Marguerite

The Olive Thrush Cottage
Kirsty I - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect size cottage equipped for every season.

We returned in spring after our last stay in winter and our stay was just as good as the last. The birdlife, pond and plants create a vibrant atmosphere surrounding the accommodation,especially during spring. Olive Thrush Cottage has definitely become our favourite place to stay in Prince Albert.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirsty I - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay here.

The Olive Thrush Cottage was comfortable. The fireplace and gas heater was perfect for the cold of July. Thoughtful touches here and there made us feel welcome. Very spacious and clean feel to the cottage and the garden bird life was incredible. We will return in spring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Olive Thrush Cottage se terugvoer

Good day Kirsty,

Thank you for your kind words. We are really looking forward to your next visit.

Warm Regards
Paul and Marguerite

The Olive Thrush Cottage
Ronelle D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf.

Die gashere is wonderlik, die plek is pragtig met als wat ons nodig gehad het en nog meer. Vars koffie met aankoms en genoeg hout vir die kaggel en die verwarmer was aan. Ligging is perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Olive Thrush Cottage se terugvoer

Good day Ronelle,

Thank you for your kind words and fantastic rating. We hope to see you back soon.

Warm Regards
Paul and Marguerite

The Olive Thrush Cottage
Susan D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Susan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies goed toegeruste plek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Olive Thrush Cottage se terugvoer

Hi Susan.
Baie dankie vir die vriendelijke woorde.
Paul en Margtuerite

The Olive Thrush Cottage
Jack V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Netjies, smaakvol ingerig, rustige omgewing en baie vriendelike en bedagsame gasheer en gasvrou. Ons sal enige tyd weer daar wil tuisgaan, dit is werklik topklas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willanna G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willanna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte plek en inhoud vir 'n selfsorgeenheid.

Heerlike nagrus en ons kon die dorp en omgewing goed verken vanaf The Olive Thrush Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Olive Thrush Cottage se terugvoer

Hi Annelie,
Your comments are very much appreciated. We are looking forward meeting you and your family again.
Warm regards, Paul and Marguerite.

The Olive Thrush Cottage
Bronwyn K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn K
Gesin met tieners

Perfect place for an overnight stop to explore the town of Prince Albert.

We thoroughly enjoyed the Olive Thrush Cottage. It's a beautiful little paradise with accommodation that is very comfortable, cosy and spotlessly clean and fresh. The beautiful big mosquito net over the huge bed is a must and was most appreciated, as there were lots of mozzies. Our doggies had safe and sufficient space to run and it was a wonderful rejuvenation after a long journey! Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola A - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola A
Gesin met klein kinders

An absolute gem!

We could not have asked for a better place to enjoy a quiet weekend away. Away from the hub bub of the Prince Albert main street, the Olive Thrush is a private and peaceful cottage beautifully equipped for a self-catering stay. The indoor fireplace and electric blanket were welcome additions on a cold July evening while the outdoor fireplace and shower equipped with hot water were just as appreciated! Our hosts were more than welcoming and treated our daughter to her very own orange harvest from their personal orchard. A gem of a place that we will go back to in a heartbeat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Volledig toegeruste selfsorg eenheid.

Heerlike skoon beddegoed en dan nog eiers en melk in die yskas! Lekker man lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riki C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riki C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel asof jy by Ouma op die plaas kuier.

Die kothuis is pragtig binne en buite en die bed is lekker groot en sag. Lekker vars eiers en melk in die yskas en 'n keuse van verskillende koffie en tee. Die badkamer is ook goed uitgerus met toiletware. Beste van alles is dat die geluide van kalkoene, hoenders en voëltjies wat 'n mens begroet wanneer jy uitgaan op die binnehof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk V

A wonderful, peaceful stay.

Extreme heat was tamed by the air conditioner and pool that owners shared with our kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joost T - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joost T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles perfek ─ van ligging tot die allerbeste bed.

Baie rustig geleë. Die kothuis was prima toegerus. Gesellig om by die dam te kuier en saans by die vuur. Paul en Marguerite het gesorg vir 'n vriendelike ontvangs. As ons weer na Prins Albert kom, sal ons seker weer tuisgaan by The Olive Thrush Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Olive Thrush Cottage se terugvoer

Dear Joost and Dina.
Thank you very much for your kind words. May be one day we meet again in Prince Albert.
Warme groete van Paul en Marguerite

The Olive Thrush Cottage
Fransien K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fransien K
Gesin met tieners

Baie gerieflik ingerigte blyplek met lekker braai en kaggel en vriendelike gasheer en gasvrou.

Gemaklike blyplek vir gesin van 4, luukse beddegoed met koffie, suiker, tee, vars melk en selfs varsgebakte beskuit. Hout is ook verskaf en die kinders het die dam met roeibootjie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin W - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idyllic and beautiful location in Prince Albert.

The cottage is beautiful and large enough for 2 adults and 2 small children. We were just two. The bed was the piéce de resistance being 2 m²! Pure luxury plus mosquito nets. It was divine. Very gracious hosts who are helpful and friendly. 100% all round. We cannot speak highly enough of the place - it is the perfect getaway. We would go back right now if only we could. Would love to return some day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastorie-straat 19, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEKtg3l6lE5dOPd0ja0y3ooo0yIo1brt1Evzy7S8Uu5UDBSmMeF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 19 Pastorie Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.226779 22.032994
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem