The Outpost Dullstroom
Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 35 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 15 Elandskloofweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 200R1 430 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
The Outpost Dullstroom is 'n warm en verwelkomende gasteplaas met selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing in Dullstroom. The Outpost is sowat 15 km buite Dullstroom op die Machadodorp-grondpad wat goed onderhou word en geskik is vir enige sedanvoertuig.
Verblyf word in 4 aparte selfsorgeenhede, Cedar Cottage, Fisherman’s, Willow House en Maple House gebied.
Elke kothuis het 'n komguis wat goed toegerus is, 'n leefarea, kaggel en 'n braai.
Daar is 2 groot damme met jetties en gaste kan soggens of saans gaan wandel en die ryk voëllewe en wild soos blesbokke, elande, springbokke en volstruise aanskou. Die bedreigde witvlerkvleikuiken en lelkraanvoël is ook in hierdie omgewing te sien. Gaste kan van die omheinde wildarea gebruik maak.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elzet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 2
Ligging
- Deel 15 Elandskloofweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink The Outpost Dullstroom het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 35 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 15 Elandskloofweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom