LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Paddocks | LekkeSlaap
+26

The Paddocks

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lipizzanerweg 159, Beaulieu, Kyalami, 1684, Gauteng
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R1 080 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Paddocks is oorkant die Kyalami Equestrian-park geleë en bied 'n uitsig oor die oefenroetes en die gholfbaan.

Verblyf word in 2 eenhede naamlik The Paddocks, en die Luukse Modern Loft-suite gebied.

The Paddocks is 'n luukese kothuis met 2 slaapkamers en slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die tweede kamer het 2 groot driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is ook 'n groot oopplan-sitarea en 'n toegeruste kombuis.

Die Luukese Modern Loft-suite het slaapplek vir 3 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 'n kind. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n balkon. Die ingang na die eenheid is vanaf 'n roostuin en op by 'n spiraaltrap. Die eenheid is dus nie geskik vir bejaarde gaste nie.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek in.

Sandton, Fourways, O.R. Tambo, Lanseria Lughawe, Monte Casino en Pretoria is alles ryafstand van die perseel. Die Kyalami Equestrian-park en Kyalami-parkklub is slegs 5 min se perdry op 'n grondpad ver.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir The Paddocks
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lipizzanerweg 159, Beaulieu, Kyalami, 1684, Gauteng
  • Gaste dink The Paddocks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lipizzanerweg 159, Beaulieu, Kyalami, 1684, Gauteng
  • Geen kinders onder 2
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA147a621cf2a1c5e66ad24d190549d5e78cb172cc65bfbc3e35ae68105c7f17ab1d71a5e33f762dc818f84df974dc4c8a62eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 080  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 159 Lipizzaner Road Beaulieu 1684 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.973025641942 28.057186744184
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!