Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Palms

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helgaardt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir The Palms
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Joey G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, veilig, gemoedsrus en ontspannend.

Ons het die oornag verblyf geniet. Ons kon lekker uitrus vir die volgende dag se pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for an overnight stay. Will definitely stay there again.

Clean and comfortable for an overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanie G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf perfek!

Pragtige skoon oornagverblyf. Veilig en privaat, beveel dit vir seker aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmien B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis rerig 'n baie mooi plek.

Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjaart V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tjaart V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing en verblyf.

Pragtige skoon verblyf. Dalk net 'n groter spieel naby 'n kragpunt om hare te kan blaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A perfect overnight stay with everything you need available.

The Palms is a perfect spot for an overnight stay. The place is very clean, has a private entrance, and the hosts are friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-marie K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-marie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Dit is perfek vir 'n goeie nagrus. Sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige en netjiese plekkie. Vriendelike eienaar.

Dit is netjies en naby die hospitaal en winkelsentrum.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient overnight stop.

A comfortable bed and dark curtains are essentials for us after a long drive. The Palms provided this, along with a strong, hot shower. We were able to leave early the next morning after a good rest. It is close to the N1 but still safe and quiet. Secure parking was critical for us. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinette R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar moet vir seker aandag gegee word aan die tuin, gras was onnet en vuilgoed op die plaveisel lyk ook nie mooi. Dukkel om die stortdeur van binne-af oop te maak. 'n Lang spieël word ook aanbeveel.

Vier sakkies koffie dalk te min!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ute F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ute F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money.

Accommodation catered everything required for a night's stay. Friendly, accommodating host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Palms se terugvoer

Hallo Ute, thank you for the kind words, it was lovely having you stay with us. Look forward to seeing you in the future.

The Palms
Angelique K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike ervaring! Tuis asof ons in ons eie huis was!

Baie dankie Helgaardt dat ons in julle plekkie kon tuisgaan. Van die begin tot aan die einde was alles tops! Om in te stap en alles ruik en is vars en skoon maak die ver pad die moeite werd. Pragtige plek, met alles heel en baie mooi onderhou. Eie ingang met afdak is great! Dag met arrivering het ons bitter koud gekry (Laeveld-probleem as jy gewoond is aan hitte). Lugversorger aangeskakel en sommer gou-gou warm en gemaklik gevoel. Dankie aan Elsabé wat die plekkie skoon en netjies gehou, regte fyn hand met detail! Kommunikasie was van die begin af puik, en gereeld is ons gevra is alles nog reg of kort ons iets. Geen krag- of wateronderbrekings (ek is gewoond om dit nié te beleef). Helgaardt en span, hou aan met wat julle hier doen. Puik kliëntediens is iets was skaars is en en om te kry wat jy sien! Alles wat mooi is, ons sien julle vir seker volgende jaar. Blessings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Palms se terugvoer

Hallo Angelique, baie dankie vir die mooi resesnsie. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Sien uit om julle weer te ontvang in die toekoms.

The Palms
Rene R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene R
Enkelreisiger

Vriendelike ontvangs. Pragtige, skoon plek. Sal vir seker weer by The Palms oornag.

The Palms is in 'n veilige omgewing geleë, baie naby aan Rosepark hospitaal. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Die woonstel was baie netjies en skoon. Sal vir seker weer by The Palms oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Palms se terugvoer

Hallo Rene, baie dankie vir die gawe woorde. Ons sien uit om jou weer te ontvang in die toekoms

The Palms
Chantal L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Ons het lekker gebly. Dis 'n baie mooi en skoon woonstel en goeie waarde vir geld. Ons was vir sport daar en het baie lekker gebly. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Palms se terugvoer

Hallo Chantal, baie dankie vir die mooi woorde. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Sien uit om julle weer te ontvang in die toekoms

The Palms
Zani R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zani R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry. Skoon en netjies. Ruim. Lekker geslaap. Als wat jy nodig het.

Ons het baie lekker gekuier en geslaap. Die eenheid is baie skoon en netjies. Skoonmaker baie behulpsaam. Wifi werk baie goed. Sal weer van die plek gebruik maak in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Palms se terugvoer

Hello Zani, baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

The Palms
Patrick W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick W
Saam met eggenoot / lewensmaat

What we were looking for.

Warm personal reception from owner. Being a self-catering unit, everything was available and in working condition.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Palms se terugvoer

Goeiedag Patrick, dit was baie lekker om julle hier te he. Dankie vir die gawe woorde, sien uit om julle weer te ontvang.

The Palms
Terry-lee W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry-lee W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, ruim en gerieflik.

The Palms is baie skoon, netjies en ruim. Die eienaar is baie vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Palms se terugvoer

Hallo Terry-Lee, baie dankie vir die mooi resesnsie. Sien uit om julle weer te ontvang.

The Palms
Ansie C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuiste weg van die huis.

Baie netjies en skoon. Vriendelike diens, eienaars is bereid om die ekstra myl te loop. Baie privaat. Maklik om te vind en in stil omgewing. Naby hospitaal en inkopiesentrum.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Palms se terugvoer

Hallo Ansie, baie dankie, ons waardeer jou terugvoering. Hoop ons sien jou gou weer.

The Palms
Louisa S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa S

Netjies en skoon.

Die netjieste en skoonste plek waar ons nog ooit gebly het. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Palms se terugvoer

Hallo Louisa, baie dankie, ons waardeer jou terugvoering. Sien uit om julle weer te ontvang.

The Palms
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schnehage-singel 49, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba42fe442c0e43738a6c206ddab42fe78856157921885ea54a0e221acd9007f36d56a1ca7a814a0c2abfc169f11a602415b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 49 Schnehage Cresent Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.152453424448 26.175727509787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem