St. Francisbaai Akkommodasie by The Palms 3 Bed House St Francis Bay | LekkeSlaap
+17
+17

The Palms 3 Bed House St Francis Bay

Selfsorg
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santa Theresa-weg 12, St. Francisbaai , 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Palms 3 Bed House St Francis Bay is in Santarem in St. Francisbaai op die Tuinroete geleë. Dit is stapafstand vanaf die dorp en strande, en het 'n see-uitsig en 'n pragtige, omheinde tuin.

Die eenheid is op die grondverdieping en beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is ook 'n ekstra badkamer, oopplan-sitarea, kombuis en 'n ontbythoekie. Die badkamers het storte, baddens, toilette en wasbakke. Die eenheid het ook 'n kroeg, speletjieskamer, eetkamer en 'n binnebraai. Ander geriewe op die perseel sluit gratis WiFi, braaigeriewe en genoeg parkeerplek op die perseel in, insluitend 'n motorafdak.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, swem, perdry, visvang en wildritte in.

Slaapplek

’n Bespreking by The Palms 3 Bed House St Francis Bay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Santa Theresa-weg 12, St. Francisbaai , 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santa Theresa-weg 12, St. Francisbaai , 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c82ea38c33bd8de82a1ca0591d106c8cc7acf8baf6ee1bd86cbd02d37a23def1119556e4241f4555f01f3730b5a5e4e6060?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 12 Santa Theresa Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -34.17330785171 24.831911168787
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za