Panorama Akkommodasie by The Pebble Cottage | LekkeSlaap
+10

The Pebble Cottage

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie Winterbach-straat 40, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Pebble Cottage is 'n knus selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Panorama.

Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n driekwart- en enkelbed en 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n TV met Netflix in die slaapkamer.

Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar.

Die eenheid bied toegang tot 'n beskutte, geplaveide tuin en gaste het toegang tot die gemeenskaplike plonspoel en lapa met braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien.

The Pebble Cottage is 400 m vanaf Panorama Mediclinic, GVI Oncology en die Panorama Plastic Surgery-kliniek, 450 m van Northlink College, 1 km vanaf winkelsentrums,13 km vanaf Bloubergstrand, en 21 km vanaf Seepunt.

Slaapplek

’n Bespreking by The Pebble Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir The Pebble Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Hennie Winterbach-straat 40, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Pebble Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie Winterbach-straat 40, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtQBgjoW0vOQxDSrYYNrjX5PjfcAJDcnTqfQxgFUEMF5n124bsN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 40 Hennie Winterbach Street Panorama 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.880367503796 18.575018302953
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za