Panorama Akkommodasie by The Pebble Cottage | LekkeSlaap
+10

The Pebble Cottage

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir The Pebble Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Joanie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam.

Ons is goed ontvang en het dadelik tuis gevoel. Dankie vir 'n skoon en netjiese eenheid. Sal beslis weer daar gaan bly.

The Pebble Cottage's terugvoer

Dankie Joanie V ons sien uit om jou weer te verwelkom.
Groete,
Marcia Pebble Cottage

The Pebble Cottage
Madél L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madél L

Ek het lekker gebly.

Die verblyf was goed. Baie skoon en netjies. Ek sou verkies het om te weet dat die stort deel vorm van die bad. Die privaatparkering is nie regtig geskik vir groot voertuie nie.

The Pebble Cottage's terugvoer

Dankie Joanie vir jou gawe woorde.
Groete,
Marcia
Pebble Cottage

The Pebble Cottage
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie Winterbach-straat 40, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtQBgjoW0vOQxDSrYYNrjX5PjfcAJDcnTqfQxgFUEMF5n124bsN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 40 Hennie Winterbach Street Panorama 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.880367503796 18.575018302953
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za