The Penthouse
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Anette Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 35
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Vossie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitsonderlik!
Simone S - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker!
Annerie B - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig, maar dringende herstelwerk is nodig.
Charmaine L - Okt 2023
Algehele gradering
Excellent. Will definitely stay there again.
The Penthouse se terugvoer
Hi Charmaine. It was great hosting and meeting you Thank you for choosing our Penthouse for your stay in Blouberg Hope to see you again
Zuzette K - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ontspanne en gerieflike plek, ons almal het dit baie geniet en die uitsig was asemrowend.
The Penthouse se terugvoer
Hi Zuzette. Dit was n plesier om julle te akkommodeer en Ek is bly julle het dit geniet Hoop om julle gou weer te sien
Rudi B - Sep 2023
Algehele gradering
Die mooiste views.
Ernst P - Mei 2022
Algehele gradering
Aangenaam, plek is perfek!
Jean En Angela L - Mrt 2022
Algehele gradering
Awesome views, affordable, great.
Annerie B - Mrt 2022
Algehele gradering
'n Pragtige, gerieflike plek met 'n fantastiese uitsig.
Wikus V - Apr 2021
Algehele gradering
Skoon, ruim en wonderlike ligging.
Riana J - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese uitsigte, skoon, fabulous.
Lees meerThe Penthouse se terugvoer
Altyd welkom en voorspoed. Waardeer.
Stefan E - Apr 2019
Algehele gradering
Below average experience.
Lees meerMartie F - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik, baie netjies en veilig.
Francois K - Jan 2018
Algehele gradering
Een van die beter eenhede daar buite.
Llewellyn B - Jan 2018
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Lees meerImelda B - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Carien O - Des 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Lees meerMiems J - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Vian M - Feb 2017
Algehele gradering
Was baie lekker en kan nie vir 'n better plek vra in Tableview nie.
Lees meerThinus D - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was regtig 'n pragtige plek. Dankie!
The Penthouse se terugvoer
Baie dankie vir die oorsig Thinus, dit was net 'n plesier om u te kon akkommodeer. Sien u graag gou weer.
Simone S - Apr 2016
Algehele gradering
Amazing! Going again!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shellstraat 10, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom