Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Penthouse

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Anette Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 35

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir The Penthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Vossie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vossie V
Saam met vriende

Uitsonderlik!

Baie lekker gebly in die penthouse. Stunning views en sentraal gelee; naby winkels en restaurante, en natuurlik baie naby die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone S
Gesin met tieners

Baie lekker!

Baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerie B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annerie B
Saam met vriende

Pragtige uitsig, maar dringende herstelwerk is nodig.

Die plek het 'n pragtige uitsig, maar daar is dringende herstelwerk wat gedoen moet word. Daar is bv. lelike "damp" wat deurslaan in die eerste slaapkamer, vensterknippe wat afgeroes is, en swart silikon in die badkamer. Om vas te kyk in herstelwerk wat gedoen moet word, doen afbreuk aan 'n vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine L
Gesin met tieners

Excellent. Will definitely stay there again.

Great view. Near everything we wanted to do. Great area. Just traffic is bad in the morning if you drive towards Cape Town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Penthouse se terugvoer

Hi Charmaine. It was great hosting and meeting you Thank you for choosing our Penthouse for your stay in Blouberg Hope to see you again

The Penthouse
Zuzette K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuzette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike ontspanne en gerieflike plek, ons almal het dit baie geniet en die uitsig was asemrowend.

Ek sal enige persoon aanbeveel om by die plek tuis te gaan, die beste uitsig ooit, baie sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Penthouse se terugvoer

Hi Zuzette. Dit was n plesier om julle te akkommodeer en Ek is bly julle het dit geniet Hoop om julle gou weer te sien

The Penthouse
Rudi B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B
Gesin met tieners

Die mooiste views.

Amazing plek om te bly met die mooiste views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernst P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst P

Aangenaam, plek is perfek!

Plaaslike agent (Barry) is besonders behupsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean En Angela L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean En Angela L
Gesin met klein kinders

Awesome views, affordable, great.

The Penthouse has a great, sought after location with brilliant views right on the beach. The unit is very secure and has a double garage. It is the only unit on the tenth floor and has ample space for large families or those travelling in small groups. The views are amazing and we really enjoyed our stay here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie B
Gesin met tieners

'n Pragtige, gerieflike plek met 'n fantastiese uitsig.

Ons het die verblyf geweldig geniet - die plek is pragtig, gerieflik en het 'n fantastiese uitsig oor die see, Bloubergstrand en Tafelberg. Die eienaars was ook baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wikus V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus V
Gesin met klein kinders

Skoon, ruim en wonderlike ligging.

Uitsig is 10/10. Gemaklike leefarea en naby goeie eet- en kuierplekke. Ook maklik in na die stad. Kleinkinders moet dopgehou word buite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsigte, skoon, fabulous.

Wat 'n verrassing toe ons instap en ons hyser loop direk in ons huis in. Die uitsig is ongelooflik. Alles was pragtig skoon, het niks nodig gehad nie, daar is voorsiening vir ten minste 8 gaste. Borde, bakke, glase ens. Nellie het gereeld inligting gestuur oor loadshedding. Ons so verras met pragtige foto's op die balkon. Sal Penthouse aanbeveel vir enige gesin. Baie dankie, ons het 'n fantastiese tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Penthouse se terugvoer

Altyd welkom en voorspoed. Waardeer.

The Penthouse
Stefan E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Stefan E
Saam met vriende

Below average experience.

I'll Keep it short and sweet. Overall basic furniture, just just has what you need to survive. Main bedroom: Pillows are moldy, balcony not cleaned before arriving, towels are old and hard can definitely be swapped out and the fan in the room is extremely dirty and very noisy. Second bedroom balcony not clean. Small bathroom, the extractor fan does not work. Small bedroom blinds make a noise from wind even if you close window. Kitchen has no dish cloths to dry dishes, there was dirty sherry glasses in the shelf's, cupboard doors have screws sticking out not safe for children. Main balcony also not cleaned before arrival. Owners are nice and the view is stunning. At the end of the day the view is what you pay for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie F
Gesin met tieners

Heerlik, baie netjies en veilig.

Ons het heerlik gebly. Baie netjies en ek sal dit enige tyd aanbeveel. Sal graag weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K
Gesin met klein kinders

Een van die beter eenhede daar buite.

Stoepreling bietjie laag - het die kinders nie toegelaat op die balkon nie. Warm komberse was bietjie min en die besem was nie voldoende nie. Uitstekend om daar te gaan vakansie hou, sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Llewellyn B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn B

Waarde vir jou geld.

The Penthouse is goeie waarde vir geld. Alles was skoon en die plek is reg oorkant die strand met 'n mooi uitsig van Tafelberg. Ek wil egter net byvoeg dat ek dit nie sal aanbeveel vir gesinne met klein kinders nie, die balkon relings is aan die lae kant en 'n kind kan maklik daar opklim. Ons moes heeltyd die kleintjies met 'n valkoog dophou. Ek wil ook aanbeveel dat daar lugversorgers geïnstalleer word, want dit kan baie warm word gedurende die somer (wat dan ook die geval met ons was in Desember 2017) en daar is net een waaier om die plek af te koel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Imelda B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Imelda B
Gesin met tieners

Pragtige uitsig.

Was goed ontvang en seker gemaak ek settle in. Dis net stoep waar voëls mors en dan skoonmaakgoedkas wat nie higiënies is. Andersins pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien O
Saam met vriende

Absoluut fantasties!

Hierdie verblyf was soos ‘n huis by die see al is dit op die 10de vloer. Die verblyf het alles wat ‘n mens begeer en het bygedra tot ‘n gemaklike sukkelvrye vakansie. Die uitsig vanuit die kamers, sitkamer, eetkamer, stoep, ens. is asemrowend. Geen obstruksie, rustig, stil. As die wind nie so baie gewaai het nie, sou ons geleef het op die massiewe stoep vanwaar mens ‘n “panoramic view” het. Alles is skoon en netjies. Soos hul sê, as die vrou gelukkig is, is die res gelukkig. Baie restaurante in die omgewing ook. Vinnig na Kaapstad, Ratanga Junction, Canal Walk, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miems J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Miems J

Wonderlik.

Woonstel net baie koud. Daar is 2 goed wat kort: Winterslakens en air-con in al die slaapvertrekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vian M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vian M
Saam met vriende

Was baie lekker en kan nie vir 'n better plek vra in Tableview nie.

Het sleutels ontvang van vriendelike agent. Alles was verduidelik wat kom waar en hoe on sekere goed te doen. Plek is geleë op 10de en heel boonste verdieping reg op strand. Asemrowende views van alle rigtings, insluitende Tafelberg. Groot dubbel-toesluitmotorhuis. Was braai beskikbaar. Alle borde, messe, vurke, glase, bakke, raspers, potte, panne was daar meer as genoeg vir 6 mense. Was 'n puik vakansie, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus D
Gesin met tieners

Dit was regtig 'n pragtige plek. Dankie!

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Penthouse se terugvoer

Baie dankie vir die oorsig Thinus, dit was net 'n plesier om u te kon akkommodeer. Sien u graag gou weer.

The Penthouse
Simone S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone S
Saam met vriende

Amazing! Going again!

It is very nice and the view is amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shellstraat 10, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bd6dd4a8ce95a7ceb9dd9f7058649c02547c14a325d01c9486698bac1594773e42323532963ac6a6ad8a77cef105876726d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 10 Shell Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.811675599147 18.471022744358
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem