+8

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 40 Thys Olivier Street, Dwarswegstrand, Groot Brakriver, 652, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Place is 'n lieflike tuinwoonstel met 2 slaapkamers in Glentana, gerieflik gemeubileer vir 'n groep van tot 4 persone. Hier kan gaste saans die geluide van die see geniet en vroegoggend die dolfyne in die see sien speel. Gedurende die migrasieseisoen kan walvisse ook gesien word.

Die eenheid is op die grondvloer van 'n dubbelverdiepinghuis geleë en bestaan uit 2 slaapkamers, wat tot 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed met 'n see-uitsig, en die tweede kamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en mikrogolfoond. Daar is 'n area agter in die huis, weg van die wind, waar gaste kan braai. Die sitkamer en hoofslaapkamer het uitsigte oor die tuin met die see in die agtergrond.

Grootbrak se riviermonding is 'n gewilde visvang- en swemarea. The Place is net 'n kort 150 meter stap van die see af. Daar is verskeie besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing, soos visvang vanaf die strand of diepseevisvang vanaf Mosselbaai, staproetes in die berge, seil in die Wildernis, die Kango-grotte in Oudtshoorn, 'n aarbeiplaas net voor George en meer.

Grootbrakrivier is sentraal geleë tussen Mosselbaai se hawe, Hartenbos, met die ATKV, en George. George-lughawe is ongeveer 'n kort rit vanaf die woonstel. Pendeldiens na en van die lughawe kan teen ekstra koste voorsien word.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 40 Thys Olivier Street, Dwarswegstrand, Groot Brakriver, 652, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 240
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 240
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 240
per nag (plek vir 4)
Bespreek

40 Thys Olivier Street, Dwarswegstrand, Groot Brakriver, 652, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkdvwtV9vDjX17bRCPCREXAQu1FXauEXX5ILF5c9itAcsNBe1fy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 240 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 40 Thys Olivier Street Dwarswegstrand 652 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -34.049687764874 22.26900694353
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang