Irene Park Akkommodasie by The Red Cherry Gastehuis | LekkeSlaap
+27

The Red Cherry Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 53 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louwstraat 2, Irenepark, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Red Cherry is 'n bekroonde gastehuis wat in Irenepark, Klerksdorp geleë is. Die gastehuis het hout meubels en bied 'n unieke atmosfeer en gasvryheid. Veilige parkeerplek is beskikbaar, die perseel het 'n elektriese heining en daar is 'n geslotekringtelevisie-kamerastelsel vir ekstra sekuriteit.

Verblyf word gebied in 6 slaapkamers wat pragtig ontwerp is en 'n volledige en suite- badkamer, sowel as 'n privaat ingang het. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, DVD-speler, yskassie, mikrogolfoond en basiese breekware en eetgerei. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Tee- en koffiemaakgeriewe, gefilterde water, beskuit en Old Brown sjerrie is by die verblyf ingesluit. Elke kamer het 'n skuifdeur wat lei na die tuin. Gaste kan 'n heerlike plaas-ontbyt geniet terwyl hulle die uitsig oor die pragtige tuin geniet. 'n Swembad en braaigeriewe is beskikbaar, mits gaste vooraf met die bestuur reël.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Louwstraat 2, Irenepark, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 53 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louwstraat 2, Irenepark, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2Mjc1ZmM4LWIwODAtNGFkNS04OGUzLTAxM2NkOGZhNTEzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 2 Louw Street Irenepark 2571 Noordwes 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.854726 26.668445
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za