The Red Door

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Red Door is in Memel, 'n klein dorpie in die noord-oostelike streek van die Drakensberg, Vrystaat.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die gedeelde badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus en het 'n houtkaggel en 'n eetarea. Die ruim sitarea is in die middel van die kothuis en dis die ideale plek vir gaste om te ontspan of maaltye saam te geniet. Daar is 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Die kothuis het ook 'n TV met DStv.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Memel Museum, die geskenkwinkel en die restaurant The Wild Hog in.

Slaapplek

'n Bespreking by The Red Door sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Dienste

  •  Diens op aanvraag

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Kaggel

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Red Door gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 180 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]