LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Red Door | LekkeSlaap
+10

The Red Door

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 31 Jan 2020 tot 1 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardiner-straat 5, Parel Vallei, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Red Door is 'n gerieflike kothuis op die eienaar se perseel in Somerset-Wes, 'n prentjiemooi dorp omring deur berge en wynlande met uitsigte oor die potblou see en strande.

Dié kothuis het 1 slaapkamer en is geskik vir 2. Dit is in 'n rustige atmosfeer en verseker ontspanne verblyf. Daar is 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, ketel en broodrooster toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoele. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste kan swem, braai en veilige parkeerplek geniet.

Die Helderberg Wynroete kan besoek word om wynkelders en restaurante te verken en ander doendinge sluit voetslaan, fietsry, duik, verfbal, gholfspeel en waterski in.

Slaapplek

’n Bespreking by The Red Door sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Gardiner-straat 5, Parel Vallei, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R750
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
was R750
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardiner-straat 5, Parel Vallei, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb88138165d006199e64aab8909da8c380ed6d0adfa9738ffb0e1fa8d8181f1e1178d0e9d8c11966fb00d084061e18319b5cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R675  per nag (plek vir 2) 5 Gardiner Street Parel Vallei 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.070692218001 18.860714635582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!