Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Ridge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Odette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir The Ridge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Roy H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect - no issues. Nice, clean, and spacious accommodation. We will be back.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge se terugvoer

Thank you very much. It was a pleasure hosting you both and we look forward to welcoming you back.

The Ridge
Anna-marié L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marié L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly.

Die woonstel is baie netjies en gerieflik. Dit het alles wat benodig kan word plus lekker ekstras soos koue water in die yskas en ys in die vrieskas - noodsaaklik wanneer jy die Kaap besoek gedurende 'n hittegolf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi woorde - ons waardeer julle terugvoering en is bly julle het dit hier by ons geniet. Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.

The Ridge
Anneke D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gerus.

Ongelooflik netjies, skoon en baie gerieflik ingerig. Baie sentraal. 'n gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap. Dit word opreg waardeer.
Julle is wonderlike gaste en ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

The Ridge
Brandon T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and pleasant.

Thanks Odette for letting us stay at The Ridge. The apartment was peaceful with no disturbances, which us introverts like. I will definitely be booking every month end, and the Mrs agrees that The Ridge was a perfect choice. We would like an apartment like that as it is nice and spacious, especially the room which was big. I will propose to my lady next year and I will probably use The Ridge for a longer stay as our getaway place when I take leave. The internet was fast even though I had 1 bar. I would recommend buying a WiFi extender plug so that the WiFi signal would extend to that section. Regards, Brandon & Robyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge se terugvoer

Thank you so much for your message.
We greatly appreciate your advice regarding the Wi-Fi and will look into bettering the situation.
You are a wonderful couple and we look forward to welcoming you back again.

The Ridge
Pieter G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waardering en ontspanning.

Baie netjiese en waarde vir geld oornagplek. Die gasvrou laat 'n mens welkom voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge se terugvoer

Baie dankie. Ons is bly julle het die tyd by ons geniet en sien uit daarna om julle weer te kan huisves.

The Ridge
Henry B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute puik plek vir enige tipe besoek.

Veilig, skoon, vriendelik en werklik 'n baie aangename plek om tuis te gaan. Ek sal vir seker in die toekoms van The Ridge gebruik maak. Ek is in 'n rolstoel en ten spyte hiervan was alles perfek en baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge se terugvoer

Baie dankie - dit was wonderlik om julle te kon huisves en baie bly dat julle gemaklik was. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

The Ridge
Dez C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dez C
Saam met eggenoot / lewensmaat

The perfect hideout in the city.

Odette, thank you so much for hosting us. Complete privacy, central to everything you may need, and comfortable accommodation! Can't wait for my next trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge se terugvoer

It was a pleasure welcoming you both here and we are pleased you enjoyed your stay with us. Always nice to welcome guests from our neighbouring countries.

The Ridge
Elsje K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje K
Besigheidsreis

Fantastiese serfsorgverblyf!

Ek het 'n week by The Ridge gebly. Lieflik ruim, minimalisties, pragtige dekor, rustige omgewing. Ek het die lessenaar en stoel waardeer, aangesien ek elke aand werk gehad het om te doen. Beligting is puik en hangkas het meer as genoeg hang en pakplek. Bed en linne van hoogste gehalte. Badkamer en handoeke onberispelik. Baie dankie Odette dat ek so welkom gevoel het en vir jou kommunikasie oor beurtkrag ens. Ek sal vir seker weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde en ook die aanmoediging.
Ons sien uit daarna om jou weer hier te verwelkom.

The Ridge
Hanlie P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Die eenheid was baie netjies en skoon. Dit is baie mooi en gerieflik, die matras slaap heerlik. Die badkamer is ook pragtig. Die gasvrou gaan uit haar pad om mens se verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap. Dit was 'n plesier om julle te kon verwelkom en ons hoop om julle weer in die toekoms by ons te kan huisves.

The Ridge
Johannes P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagakkommodasie om kooropvoering by te woon. 100% en meer in ons behoefte voorsien.

Vriendelike, gasvrye ontvangs. Uitstekende geriewe, sentraal geleë, rustige, stil en veilige woonbuurt. Onderdakparkering agter veiligheidshek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was wonderlik om julle hier te kan huisves en ons hoop om julle weer hier te kan verwelkom.

The Ridge
Natasha C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die plekkie geniet. Sal dit beslis aanbeveel. Odette, dankie vir u goeie diens.

Plekkie was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge se terugvoer

Baie dankie vir julle boodskap en mooi woorde. Ek is bly julle het die tyd by ons geniet. Julle is 'n wonderlike paartjie en is altyd welkom hier by ons.

The Ridge
Sanett B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanett B
Saam met eggenoot / lewensmaat

So nice and private, very clean and in a good area.

Great job looking forward to the next visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge se terugvoer

Thank you very much for your kind words. We are glad you enjoyed your stay with us.

The Ridge
Lood V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lood V
Besigheidsreis

Baie gerieflike opset.

Uitleg perfek vir 'n paar dae, genoeg ruimte, werkspasie en 'n selfsorg-eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle hier te kon huisves. Julle is altyd welkom hier by ons.

The Ridge
Jon F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay.

We received a very friendly welcome from Odette, who was very accommodating. The place is lovely and spacious. It had all the amenities one could ask for, to enjoy a nice relaxing stay. Thanks to Odette and Jaco.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ridge se terugvoer

Thank so so much. It was wonderful having you stay with us. You are an awesome couple and we wish you all the best. You are always welcome here.

The Ridge
Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tafelberg-weg 6, Kenridge, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb9aa9c238f9a4d7dbdb28d0312ebe00e37ab2ca52f730819ec39ab519b937f234090b3362795c68da132733071ff2a0abb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 6 Tafelberg Road Kenridge, Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.855233661054 18.639198176127
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem