Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The River Orchid

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orchid-straat 17, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The River Orchid bied selfsorgverblyf in Stilbaai-Wes in 'n vakansiehuis wat naby die rivier en 3 km vanaf die Lappiesbaaistrand is.

Hierdie dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort in die eerste badkamer en 'n bad en wasbak in die tweede badkamer. Die toilet is apart.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en ander toebehore toegerus. Die oopplan-leefarea lei na 'n binnebraai en uit na 'n terras met 'n lieflike uitsig oor die omgewing.

Die perseel het ook 'n enkelmotorhuis met ekstra parkeerplek op die perseel af vir nog 2 voertuie.

Daar is geen TV en WiFi nie. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Neem asb. kennis dat die eenheid via trappe bereik word en dat dit dalk nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.

Slaapplek

’n Bespreking by The River Orchid sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir The River Orchid
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Ligging

  • Orchid-straat 17, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink The River Orchid het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orchid-straat 17, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc566a797d8cf7794f1482f84a20bc0eb994a9ad962de64c1578e2b7ca985c3f1c8ed978b79e803caef3e6bde3df06fb0e130?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 17 Orchid Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.35773 21.4121481
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem